Font size
WorksheetsSenuweestelsel - Graad 9
Total questions: 12
Worksheet time: 6mins
Watter sintuigorgaan pas by smaak?
Oog
Mond
Tong
Neus
Watter van die volgende is effektore? (Kies meer as 1)
Spiere
Sintuig organe
Kliere
Reflekse
Watter sintuig gebruik die dame NIE?
Smaak
Gehoor
Reuk
Tas
Wat is 'n funksie van senuweestelsel? (Kies meer as een)
Beheer denke en beplanning
Beheer alle aktiwiteite van ander stelsels
Stel ons in staat om ons sintuie te gebruik
Is nodig om oë te knip
Ek sien 'n leeu en skrik so groot, dat ek die spoed met die van Usain Bolt weghardloop. Wat is die prikkel?
My been spiere
Die leeu
My oë wat die leeu raakgesien het
My sensoriese neuron
Ek sien 'n leeu en skrik so groot, dat ek die spoed met die van Usain Bolt weghardloop. Wat is die effektor?
My beenspiere
Die leeu
Die spoed waarmee ek weghardloop
My oë wat die leeu sien
Ek sien 'n leeu. Watter neuron gaan my brein hiervan laat weet?
Motoriese neuron
Interneuron
Sensoriese neuron
Reseptor
Ek oefen rugby en kry verskriklik warm. Ek begin sweet en dit koel my gelukkig af. Wat is die reaksie in hierdie geval?
My moeë beenspiere
Die hitte
Die sweet
Die motorneuron
Ek doen 'n splitjump in my dansroetine, maar val en swik my enkel. Meteens het ek baie pyn. Wat het my liggaam laat besluit dat ek pyn ervaar?
Reseptor
Brein
Sensoriese neuron
Effektor
Ek doen 'n splitjump in my dansroetine, maar val en swik my enkel. Meteens het ek baie pyn. Watter reseptor word gestimuleer?
Gehoor
Tas
Sig
Reuk
Watter spesiale sel tree tussen die sensoriese en motoriese neuron?
Ganglion
Brein
Interneuron
Reseptor
Watter orgaan sal 'n verskil tussen skemer en middag agterkom?
(a)
