NEW
Font size
WorksheetsSpelwoorde Groep D: Vaslegging
Total questions: 25
Worksheet time: 13mins
'n Soort kaas wat ons gebruik om kos te maak.
cheddar
sheddar
chedar
cheeddar
'n Versameling van verskillende foto's om een prent te maak.
colage
colagge
collage
kollage
Iets wat in ons dae gebeur.
deesdaa
deesdae
deusdae
deusdaa
'n Gedeelte van die dermkanaal van die blindederm af.
dukderm
dikderem
dukderem
dikderm
Getalle wat sonder 'n res indeel in ander hoeveelhede.
vaktore
faktore
faktoore
faktoorre
'n Gebied buite 'n dorp.
distrik
dustruk
distruk
dustrik
So te sê of amper.
feitluk
fytlik
veitlik
feitlik
Mededinger in die eindronde van 'n spel of wedloop.
vinalis
finaalis
finalis
finalus
'n Kernagtige samevatting waarin 'n standpunt neergelê is.
formule
vormule
formuule
formulle
'n Taak wat iemand of iets moet verrig.
vunksie
finksie
funksie
funkssie
'n Ligbruin Suid-Afrikaanse wildsbok.
geemsbok
gemsbok
geimsbok
gemsbook
'n Utdrukking of spreekwoord wat gebruik word.
gisigde
gesegdi
gesegde
gisegde
Die woonplek of woongebied van 'n bepaalde dier of plant.
haabietat
habietat
haabitat
habitat
Op 'n tydstip dertig minute na vieruur.
halffyv
halvfyv
halfvyf
halvvyf
Om iemand te vang en wettig aan te hou.
hegtenis
hegtinis
hegtenes
hegtines
Iemand wat in 'n dorp of stad woon.
invoner
inwoener
inwooner
inwoner
'n Oplosbare houertjie waarin medisyne gesluk word.
kapsule
kapsile
kapsuule
kapsuulle
Iets wat baie snaaks of grappig is.
koduge
kodduge
koddige
kodige
'n Groep persone wat gekies is vir 'n besondere taak.
komitee
kommitee
komittee
kommittee
Om 'n afskrif van iets te maak.
koppieur
koppieer
kopieer
kopieur
'n Plek waar vrugtebome of blomme gekweek word.
kweekery
kwekery
kweekerei
kweekkery
As 'n seerplek 'n merk op jou liggaam agterlaat.
letsel
leetsel
letsil
litsil
As jy meer as een lied sing.
liediri
lieddere
liedere
liedire
'n Persoon wat baie lui is.
leiaard
lyaard
luuaard
luiaard
Ontbyt, middagete en aandete.
maaltye
maalteie
maeltye
maltye
