Font size
S
M
L
XL
WorksheetsDit brand in die Overberg
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Name
Class
Date
1.
Benoem die rymskema in Strofe 1.
a)
Omarmende rym
b)
Kruisrym
c)
Paarrym
d)
Gebroke rym
2.
Kies een van die KWESSIES wat die gedig aanspreek.
a)
Klimaatsverandering
b)
Besoedeling
c)
Vakansie
3.
Hoekom sukkel die spreker om asem te haal? (struggling to breathe)
a)
Rook
b)
Vlamme
c)
Vuur
d)
Wind
4.
Waarna verwys die "sluise wat oopmaak"?
a)
Reën
b)
Vlamme
c)
Vuur
d)
Rook
5.
Wat is 'n hawe in Engels? Kies TWEE antwoorde.
a)
Haven
b)
Home
c)
Harbour
d)
Hardware
e)
Hawk
6.
Kies WAAR of ONWAAR. 'n RETORIESE VRAAG het altyd 'n antwoord (always has an answer).
a)
WAAR
b)
ONWAAR
7.
Waarmee word die WIND vergelyk?
a)
Vlamme
b)
Bose gees
c)
Vuur
d)
Rook
8.
Wat is "veilig" in Engels?
a)
Danger
b)
Safety
c)
Caution
d)
Relaxing
9.
What is "baptised" in Afrikaans?
a)
Geskets
b)
Getrou
c)
Gemaak
d)
Gedoop
10.
Uit watter eksterne struktuur bestaan die gedig?
a)
Italiaanse sonnet
b)
Engelse sonnet
c)
Franse sonnet
d)
Spaanse sonnet
Reset
