Font size
S
M
L
XL
WorksheetsVoornaamwoorde
Total questions: 15
Worksheet time: 8mins
Name
Class
Date
1.
Die seun staan langs (a) koek.
2.
Dit is Jan se verjaarsdag en die koek is (a) (his).
3.
Sannie is baie opgewonde oor (a) (her) geskenk.
4.
(a) (They) dans lekker by die partytjie.
5.
Die platejoggie ken (a) (his) musiek goed.
6.
Julle moet (a) (your) drankies geniet.
7.
Ons het kostuums aan. Die kostuums is (a) (ours).
8.
(a) (He) dra sy koek.
9.
Hy hou van (a) (his) rooi ballon.
10.
Hulle hou partytjie in die klas. DIe koek is (a) (theirs).
11.
Sy dra 'n hoed. Die hoed is (a) (hers).
12.
Die aap het 'n verjaarsdagkoek. Die koek is (a) (his).
13.
(a) (She) is baie opgwonde oor haar koek.
14.
Die leeu blaas (a) (his) kersies uit.
15.
Die meisie eet (a) (her) heerlike koek.
Reset
