Worksheetsy of ei
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Name
Class
Date
1.
Ons hou van kerrie en ______
a)
rys
b)
reis
2.
Ek sit ____ in my water om dit koud te maak.
a)
eis
b)
ys
3.
Ek gebruik 'n ______ om die boom te kap.
a)
beil
b)
byl
4.
Die prinses woon in die ________
a)
palys
b)
paleis
5.
Die seun is nie groot nie, hy is ______
a)
klein
b)
klyn
6.
My been is so seer. _____!
a)
Yna!
b)
Eina!
7.
My pa is 'n seun en my ma is 'n ________.
a)
meisie
b)
mysie
8.
Die man het baie geld, hy is baie ______.
a)
ryk
b)
reik
9.
Een, twee, drie, vier, _______
a)
vyf
b)
veif
10.
Sy eet 'n baie groot ________
a)
aarby
b)
aarbei
100 %
