WorksheetsFun Revision from Term 2
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Name
Class
Date
1.
In watter seisoen is ons nou?
a)
herfs
b)
winter
c)
lente
d)
somer
2.
Watse plaasdier is hierdie?
a)
hond
b)
skaap
c)
perd
d)
koei
3.
Watter kleur is hierdie hart?
a)
rooi
b)
pienk
c)
geel
d)
oranje
4.
Watse geluid maak 'n donkie?
a)
brul
b)
loei
c)
balk
d)
bulk
5.
Wie is hierdie?
a)
paashaas
b)
paasfees
c)
paaseiers
d)
paasbolletjies
6.
Watse geluid maak 'n skaap?
a)
miaau
b)
kraai
c)
blêr
d)
kloek
7.
Watse kleur is die kuiken?
a)
oranje
b)
bruin
c)
geel
d)
pers
8.
Watse plaasdier is hierdie?
a)
boerbok
b)
skaap
c)
bok
d)
kalkoen
9.
Hierdie is 'n ....
a)
boom
b)
blaar
c)
takkie
d)
blom
10.
Hoeveel katjies?
a)
drie
b)
vier
c)
vyf
d)
een
100 %
