NEW
Font size
WorksheetsMenslike Senuweestelsel - Graad 9
Total questions: 15
Worksheet time: 8mins
As jy sukkel met balans en koordinasie, watter deel van jou senuweestelsel is tien teen een ge-affekteer?
Oë
Ore
Neus
Vel
Die SENTRALE senuweestelsel bestaan uit watter twee organe?
Brein en rugmurg
Rugmurg en werwelkolom
Brein en brein-are
Brein en hart
Watter een van die volgende is 'n WILLEKEURIGE aksie? (bedoelende, ons het beheer daaroo.r)
____________ ---> ____________ ---> _______________
Reaksie, Stimulus, Interpretasie
Interpretasie, Stimulus, Reaksie
Stimulus, Interpretasie, Reaksie
Reaksie, Interpretasie, Stimulus
Wat is die funksie van die senuweestelsel?
Voorsien die liggaam van nutriënte
Stuur en ontvang boodskappe
Sirkuleer suurstofmolekules
Verwyder uruem vanaf die bloed
Watter sisteem word die meeste met die rugmurg geassosieër?
Senuwee
Spier-skelet
Uitskeiding
Respiratoriese
Wat word die benerige struktuur genoem wat die rugmurg beskerm?
Werwelkolom
Kake
Skedel
Helmet
Die senuweestelsel beheer:
Slegs die hart
Al die stelsels van die liggaam
Die voortplantingstelsel
Die brein
Hierdie seuntjie het jou gesig gesien, geskrik, en toe begin huil. Wat is die stimulus in die geval?
Die seun se trane
Die seun se oë
Jou gesig
Die wit agtergrond
Wat is 'n stimulus?
Interpretasie van een se omgewing
Reaksie op enige verandering in een se omgewing
Ontvangs van enige verandering in een se omgewing
Verandering in een se omgewing
Watter senuweevesel lê tussen die brein en die effektor?
Sensoriese neuron
Motoriese neuron
Interneuron
Sinapse
Verandering in posisie stimuleer watter reseptor?
Halfsirkelvormige kanale
Olfaktoriese bol
Stafies en keëltjies
Brein
Watter reseptor is in ons NEUS geleë?
Koglea
Halfsirkelvormige kanale
Olfaktoriese bol
Stafies
Watter sintuigorgaan is verantwoordelik vir verandering in posisie?
Oë
Ore
Koglea
Olfaktoriese bol
Watter sintuigorgaan word deur termoregulering geaffekteer?
Ore
Oë
Vel
Neurone
