Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Jakkels en Wolf steel botter

Total questions: 9

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Jakkals en wolf is aan die begin ewe...

a)

honger

b)

dors

2.

(Jakkals/Wolf) sê dat (Jakkals/Wolf) in die pad moet gaan lê en maak of hy dood is.

a)

Jakkels; Wolf

b)

Wolf; Jakkals

3.

'n Bottervaatjie is 'n...

a)

butter take

b)

butter barrel

c)

butter bucket

d)

butter blocks

4.

Hoeveel hoepels het die bottervaatjie wat Jakkals en Wolf gesteel het?

a)

Een

b)

Twee

c)

Drie

d)

Vier

5.

Jakkals steek die vaatjie agter 'n groot ... weg.

a)

boom

b)

bos

c)

rots

d)

huis

6.

Wanneer gaan Jakkals om die botter te eet?

a)

In die aande.

b)

In die oggende.

c)

In die middae.

7.

Wie het werklik die botter opgeëet?

a)

Jakkals

b)

Wolf

c)

Die boer

8.

Sê of die volgende stelling waar of onwaar is:

Jakkals smeer die laaste bietjie botter om Wolf se bek terwyl hy slaap.

a)

Waar

b)

Onwaar

9.

Waarmee gee Jakkals vir Wolf pakslae?

a)

Wilgertak

b)

Kweperlat

c)

Sweep