wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Werkwoorde

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Die man _______ in die straat.

a)

spring

b)

huil

c)

loop

d)

hardloop

2.

Die seun ________ die bal.

a)

val

b)

vang

c)

sing

d)

raak

3.

Ons ________ ons hande.

a)

stamp

b)

klapping

c)

klap

d)

gooi

4.

Die meisie _________ die speletjie.

a)

huil

b)

kerm

c)

slaap

d)

geniet

5.

Die meisie _______ 'n prentjie.

a)

verf

b)

teken

c)

knip

d)

6.

Die olifant ________ 'n prentjie.

a)

verf

b)

teken

c)

hardloop

d)

kyk

7.

Die gesin ____ TV.

a)

loer

b)

lag

c)

kyk

d)

roep

8.

Die vrou ______ haar hare.

a)

blaas

b)

shampoo

c)

was

d)

slaap

9.

Die bouer _____ die huis.

a)

teken

b)

slaan

c)

bou

d)

verf

10.

Die sjef ______ die kos.

a)

kook

b)

brand

c)

blaas

d)

draai

11.

Die gesin ________ 'n boek.

a)

lees

b)

loer

c)

ruik

d)

teken

12.

Johnny Clegg ______ 'n liedjie.

a)

luister

b)

lees

c)

vra

d)

sing

13.

Siya Kolisi _________ met die bal.

a)

loop

b)

hardloop

c)

spring

d)

val

14.

Die seun ________ sy tande.

a)

brush

b)

vee

c)

borsel

d)

gooi

15.

Die meisie ______ haar ma.

a)

soen

b)

druk

c)

vra

d)

hou