wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Die Sonnestelsel

Total questions: 10

Worksheet time: 50mins

Name
Class
Date
1.

Gebruik jou rympie en vul die verskillende planete in. Begin by Mercurius.

(a)  

2.

Mercurius is die naaste planeet aan die Son. Kies nog twee eienskappe wat by Mercurius pas.

a)

Identies aan Aarde se grootte, swaartekrag en digtheid.

b)

Baie droog, baie warm en windloos.

c)

Geen atmosfeer.

d)

Die planeet het 'n sanderige kleur, amper soos 'n woestyn.

3.

Die Aarde is die enigste planeet met 'n maan.

a)

WAAR

b)

ONWAAR

4.

Hoe lank neem die Aarde om een omwenteling om sy eie as te maak?

(a)  

5.

Die dun laag lug wat die Aarde omring word die atmosfeer genoem. Dit bestaan uit 'n mengsel gasse, die 3 hoof gasse is suurstof, ___________ , ___________.

(a)  

6.

Die Aarde bestaan uit verskillende lae. Kies die regte volgorde van die verskillende lae. (Binne na buite)

a)

binnekern, buitekern, oorgangssone, buitemantel, kors

b)

binnekern, oorgangssone, buitekern, binnemantel, oorganssone, buitemantel, kors

c)

binnekern, buitekern, binnemantel, oorgangssone, buitemantel, kors

d)

binnekern, buitekern, binnemantel, buitemantel, oorgangssone, kors

7.

Noem die twee gasse waaruit Venus se atmosfeer bestaan.

(a)  

8.

Dit neem die aarde 365 en 'n kwart dae om hierdie omwenteling te maak. Kies die omwenteling wat hierby pas.

a)

Omwenteling om die Aarde se eie as.

b)

Omwenteling om die maan.

c)

Omwenteling om Mars.

d)

Omwenteling om die son.

9.

Watter een van hierdie prente stel Saturnus voor?

a)
b)
c)
d)
10.

Party wetenskaplikes beweer dat daar vorms van lewe op Mars is. Wat is jou opinie hieroor ?

4 lines