WorksheetsLO beweging
Total questions: 6
Worksheet time: 3mins
Name
Class
Date
1.
Ek het hierdie aktiwiteit geniet.
a)
Waar
b)
Onwaar
2.
Gedurende hierdie aktiwiteit het:
a)
My maats vir my gelag.
b)
Ek het moeg geraak.
c)
Ek dit moeilik gevind
3.
Wat het jy gedurende hierdie aktiwiteit geleer?
4 lines
4.
Watter aktiwiteit/e het ons nie vandag gedoen nie?
a)
b)
c)
d)
5.
Watter van die volgende is belangrik vir LO?
a)
Praat wanneer juffrou praat.
b)
Moeni n maatjie stamp nie.
c)
Drink water.
d)
Sterk voor en na aktiwiteit.
6.
Wat was vir my die lekkerste van hierdie aktiwiteit?
4 lines
100 %
