wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

AFK1505 Exam 2019

Total questions: 61

Worksheet time: 31mins

Name
Class
Date
1.

Dev werk in 'n kombuis, Dev is 'n

a)

kook

b)

sjef

c)

skoolhoof

d)

kool

2.

Dit is gewoonlik koud in die

a)

winter

b)

lente

c)

somer

d)

herfs

3.

Terrence het vir...'n nuwe kar gekoop

a)

dit

b)

sy

c)

hy

d)

hom

4.

Anna will 'n glas water he, want sy is...

a)

honger

b)

dors

c)

droog

d)

drog

5.

Ek het brood, melk ... kaas gekoop

a)

of

b)

en

c)

want

d)

maar

6.

Katlego... 'n boek

a)

kyk

b)

ruik

c)

lees

d)

eet

7.

... het sy huiswerk by die huis vergeet

a)

hy

b)

sy

c)

hom

d)

haar

8.

Ek het haar... haar selfoon gebel

a)

op

b)

in

c)

uit

d)

tussen

9.

... is 'n kat in die boom

a)

Blaar

b)

Klaar

c)

Daar

d)

Staar

10.

... staan die laaste vraag?

a)

Daar

b)

Waar

c)

Paar

d)

Saar

11.

Dit is die laaste keer wat dit gebeur het

a)

voegwoord

b)

adjektief

c)

lidwoord

d)

leenwoord

12.

Die meisie eet 'n appel

a)

Lidwoord

b)

Soortnaamwoord

c)

werkword

d)

voegwoord

13.

Die groot hond het die klien kat gebyt

a)

soortnaamwoord

b)

adjektief

c)

plosief

d)

adverbium

14.

Dit is baie mooi

a)

Bescfikie voornaamwoord

b)

onpersoonlike voornaamword

c)

aanwysende voornaamword

d)

persoonlike voornaamword

15.

Hy het daardie werk klaargemaak

a)

Besitlike voornaamwoord

b)

onpersoonlike voornaamword

c)

aanwysende voornaamword

d)

persoonlike voornaaamword

16.

Haar kos is heerlik

a)

Besitlike voornaamwoord

b)

onpersoonlike voornaamwoord

c)

aanwysende voornaamwoord

d)

persoonlike voornaamwoord

17.

Mpho eet 'n spanspek

a)

soortnaamwoord

b)

bynaamwoord

c)

aangrensende voornaamwoord

d)

voornaam

18.

Die hond sit in die mandjie

a)

voornamwoord

b)

voorsetsel

c)

voorvoegsel

d)

voorstelling

19.

Daar is 'n slang in die gras

a)

voegwoord

b)

funksiewoord

c)

leenwoord

d)

lidwoord

20.

Die man wat daar loop, is interessant

a)

aanwysende voornaamwoord

b)

betreklike voornaamwoord

c)

besitlike voornaamwoord

d)

aaklige voornaamwoord

21.

'n Aartappel is

a)

'n vrug

b)

'n groente

c)

vleis

d)

'n blom

22.

Die formele aanspreekvormin Afrikaans is

a)

jy

b)

u

c)

die persoon se naam

d)

a en b

23.

Nadat jy iemand groet, vra jy gewoonlik

a)

"Hoe gaan dit?"

b)

"Wat skop?"

c)

"Het jy dalk vir my R5"

d)

"Leef jou kat nog"

24.

Watter sin is grammaties korrek geskryf?

a)

Die seun het nie 'n appel

b)

Die seun het 'n appel nie

c)

Die seun het nie 'n appel nie

d)

Geen van die sinne is korrek nie

25.

Die Afrikaanse woord vir kitchen is

a)

keuken

b)

komry

c)

kombuis

d)

komkommer

26.

watter letters word in Afrikaans aan die einde van woorde gebruik om meervuode te vorm?

a)

a en i

b)

e en g

c)

e en s

d)

s en i

27.

In watter sin is daar 'n skeibare werkwoord?

a)

Sy kom later in

b)

hy eet 'n appel

c)

Raadpleeg 'n woordebook

d)

hy kuier by ons

28.

Jou ma se ma is jou

a)

ouma

b)

tannie

c)

suster

d)

niggie

29.

Wat is die regte meervoudsvorm van "hof"

a)

Hoffe

b)

Hofe

c)

Howe

d)

Hofwe

30.

n' Besitlike voornaamwoord

a)

beskryf die naamwoord

b)

beskryf die werkwoord

c)

dui eienaarskap aan

d)

dui die verlede tyd aan

31.

Wat is 15:00 in woorde uitgeskryf?

a)

Drie uue die middag

b)

Drie uur die oggend

c)

Vyf uur die middag

d)

Vyf uur die oggend

32.

Watter tipe woord is "het"

a)

Hulpwerkwoord (auxiliary verb)

b)

skakelwerkwoord (copula verb)

c)

adjunk (adjectival phrase)

d)

onbepaalde hoofwerkwoord (undetermined main verb)

33.

Wat gebeur wanner ju die verlede tyd van 'n skeibare werkwoord (partative verb) vorm?

a)

voorsetsel (preposition) + werkwoord + ge-

b)

ge- + voorsetsel + werkwoord

c)

voorsetsel + ge- + werkwoord

d)

werkwoord + ge- + voorsetsel

34.

Wat word klanke soos ai, aai, oei, en ooi genoem?

a)

Diftonge

b)

Monoftonge

c)

tetratonge

d)

octatonge

35.

Wat is die Afrikaanse woord vir "groceries"?

a)

Vleis

b)

Groente

c)

Klere

d)

Kruideniersware

36.

Wat is die Afrikaanse woord vir "maamal"?

a)

Buideldier

b)

Kloaakdier

c)

Ondier

d)

Soogdier

37.

Watter woorde kan gebruik word on die vergrotende en oortreffende trappe te vorm?

a)

Meer en meerder

b)

mees en meeste

c)

meer en mees

d)

meerder en meeste

38.

Wat is die Engelse woord vir "herdenk"?

a)

Comesorate

b)

Commemorate

c)

Constipate

d)

Constantinople

39.

Watter skryfwyse is korrek?

a)

Seeeend

b)

Seëeend

c)

Seêeend

d)

See-eend

40.

Afrikaanse kinders sê gewoonlik vir oom en tannie

a)

slegs familielede

b)

enigiemand tien (10) jaar ouers as die spreker

c)

enige grootmens (adult)

d)

skoolhoofde

41.

Wat is die Afrikaanse woord vir "prescription"?

a)

Verskryf

b)

Voorskryf

c)

Verskrif

d)

Voorskrif

42.

Kyk na die volgende bevelsin "Doen jou huiswerk". Hoe sou jy hierdie sin in die negatief skryf?

a)

Moenie jour hauiswerk doen

b)

moet nie jou huiswerk doen

c)

moenie jou huiswerk doen nie

d)

moenie jou huiswerk het doen nie

43.

Wat is die Engelse woord vir armoede

a)

Poority

b)

Poorly

c)

Poor

d)

Poverty

44.

Wat is die korrekte verkleining van die woord "kop"?

a)

Kopie

b)

Kopje

c)

Koppie

d)

Koppetjie

45.

Hoe word die "j" in suffikse soos -jie, -tjie, en -etjie uitgespreek?

a)

As n "j" klank

b)

As 'n "r" klank

c)

As 'n "k" klank

d)

As 'n "h klank

46.

Watter stelling oor Afrikaanse werkwoorde is waar?

a)

Daar is onreelmatige vorme vir alle werkwoorde

b)

Daar is 'n enkel vorm van die werkwoord wat vir alle onderwerpe gebruik word

c)

Daar is nie werkwoorde in Afrikaans nie

d)

Daar is net een tyd in Afrikaans

47.

Die i- klank in die woord mis klink soos

a)

die i-klank in die woord lieg

b)

die e-klank die Engelse woord the

c)

die e-klank in die woord fees

d)

die i-klank in die Engelse woord fish

48.

Watter bron moet jy raadpleeg as jy onseker is oor die spelling van ei en y?

a)

Google translate

b)

n' woordeboek

c)

Facebook

d)

Al die bogenoemde bronne

49.

Wanner iemand huis toe gaan , groet jy huller deur te sê

a)

"Lekker verjaar"

b)

"My innige simpatie"

c)

"Titsiens"

d)

Hallo

50.

Woorde soos "reen", "temperatuur", en "donderbuie" woord gewoonlik gebruik in

a)

toekomsvoorspellings

b)

weervoorspellings

c)

wedstrydvoorspellings

d)

motoradvertensies

51.

Watter van die volgender is Afrikaanse annwysende voornaamworde?

a)

Hierdie en dit

b)

Daai en hy

c)

Hierdie en daardie

d)

daardie en dus

52.

Hoeveel tye is daar in Afrikaans?

a)

3

b)

5

c)

12

d)

Geen

53.

Wat is die korrekte woordorde in die volgende sin?

a)

Die man die bal gooi

b)

Die man gooi die bal

c)

Die val die man gooi

d)

Gooi die bal die man

54.

Hoe word inversievrae gevorm?

a)

Die onderwerp ruil met die voorwerp

b)

Die onderwerp ruil met die werkword

c)

Die werkwoord ruil met die voorwerp

d)

Die werkwoord word 'n soortnaam

55.

Watter leesteken moet daar aan die einde van 'n stelsin wees?

a)

'n uitroepteken

b)

'n vraagteken

c)

'n punt

d)

'n komma

56.

Watter tipe woord word gebruik on twee sinne bymekaar te voeg?

a)

'n vroegwoord

b)

'n vroedwoord

c)

'n konjoiner

d)

'n voegwoord

57.

Wat is die funksie van 'n werkwoord?

a)

Daar is nie werkwoorde in Afrikaans nie

b)

Dit wys aksies of toestande

c)

Dit wys dat iets aan iemand behoort

d)

Dit neem die plek in van 'n soortnaam

58.

Watter woorde neem die plek in van soortnaamwoorde

a)

werkwoorde

b)

voornaamwoorde

c)

ondernaamwoorde

d)

adjektiewe

59.

Watter twee dinge het jy nodig om 'n sin te vorm?

a)

'n voorwerp en 'n onderwerp

b)

'n onderwerp en 'n gesegde

c)

'n onderwerp en 'n adjektief

d)

'n gesegde en 'n adjektief

60.

Hoeveel keer kom "nie" gewoonlik in 'n negatiewe sin voor?

a)

2

b)

1

c)

3

d)

4

61.

Watter een van die volgende werkwoorde is 'n skeibare werkwoord

a)

sttan

b)

raak

c)

wegraak

d)

is