Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Die Voedselpiramide

Total questions: 10

Worksheet time: 6mins

Name
Class
Date
1.

Van watter voedselgroep moet ons die meeste eet?

a)

Vette en olies

b)

Koolhidrate

c)

Groente en vrugte

d)

Suiwelprodukte

2.

Hoeveel porsies vrugte moet ons daagliks eet?

(a)  

3.

Hoeveel porsies vleis en vleisprodukte moet ons daagliks eet?

a)

4-5 porsies

b)

Geen

c)

2-3 porsies

d)

3-4 porsies

4.

Waar of onwaar: Ons mag nie vette en olies eet nie.

(a)  

5.

Waar of onwaar: Vette en olies bestaan net uit lekkers en chips.

a)

Waar

b)

Onwaar

6.

Gee jou eie beskrywing van 'n gebalanseerde dieet.

4 lines
7.

Verduidelik die begrip "vetsug" in jou eie woorde.

4 lines
8.

Wat is oorsake van 'n swak dieet?

a)

Siektes en infeksies

b)

Voedselallergieë

c)

'n Oorskot van voedsel

d)

Armoede en hoë kospryse

9.

Wat is baie belangrik om te doen saam met 'n gebalanseerde dieet?

(a)  

10.

Wat is siektes of toestande wat kan ontwikkel as gevolg van 'n swak dieet?

a)

Verkoue

b)

Vetsug

c)

Tandverrotting

d)

Hardlywigheid