WorksheetsBorrels
Total questions: 15
Worksheet time: 8mins
Die skrywer van "Borrels" is:
Jaco Jacobus
Jacobus Jacobs
Jaco Jacobs
Jac Jackobus
Die juffrou se naam is:
Juffrou Lategan
Juffrou Lawaai
Juffrou Gouw
Juffrou Louw
Die Engelse woord vir 'borrels' is:
burly
bubbles
bluster
blubber
Watter soort hare het Borrels?
kalm, swart krulhare.
wilde, blonde reguithare
wilde, blonde krulhare
wilde, bruin krulhare
Wat het Borrels in haar hare gevleg?
seesterre en seesamboes
seesterre en skulpe
seesterre en borrels
seesterre en goudvissies
Wat het Borrels skooltoe gebring?
'n seebamboes
skulppe
'n goudvis
'n seester
Wat is die goudvis se naam
Walter
Willem
Wayne
Wally
Wat het Franna gedoen?
Die visbak vir Christo gegee.
Die visbak op die tafel gesit.
Die visbak gebreek.
Die visbak gegryp.
Wat is die Engelse vertaling vir "fabriek"?
fabric
factorise
factory
brick
What is "fish paste" in Afrikaans?
vispoot
vissmeer
vispasta
vispastei
Wie is "stinkryk"?
Nelson se pa
Christo se pa
Franna
Franna se pa
Waar het Borrels vir Franna gebyt?
Op sy hand.
Op sy neus.
Op sy ken.
Op sy wang.
Wat doen Christo en Nelson elke Vrydag middag na skool?
Hulle eet vis en tjips.
Hulle speel rugby.
Hulle vang vis.
Hulle bou sandkastele
Hoeveel visse het hulle gevang?
Een
Drie
Vier
Geen
Wat het Borrels op die strand gesien?
'n Dooie seeboot.
'n Dooie seekat.
'n Dooie seemeeu.
'n Dooie seevalk.
