wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Woordeskat en Taal

Total questions: 25

Worksheet time: 13mins

Name
Class
Date
1.

"peer" is 'n voorbeeld van 'n:

a)

twee klank

b)

lang klank

c)

drie klank

2.

"kat" is 'n voorbeeld van 'n:

a)

drie-klank

b)

twee-klank

c)

kort klank

d)

lang-klank

3.

"mier" is 'n voorbeeld van 'n:

a)

drie-klank

b)

twee-klank

c)

kort-klank

d)

lang-klank

4.

"slaai" is 'n voorbeeld van 'n:

a)

kort-klank

b)

lang-klank

c)

drie-klank

d)

twee-klank

5.

Gee die Engelse woord vir: inligting

(a)  

6.

Gee die Engelse woord vir: voornaamwoorde

(a)  

7.

Gee die Engelse woord vir: toekoms

(a)  

8.

Gee die Afrikaanse woord vir: will

(a)  

9.

Gee die Afrikaanse woord vir: want to

(a)  

10.

Gee die Engelse woord vir: vanaand

(a)  

11.

Gee die Engelse vertaling: Sy was haar kort hare.

(a)  

12.

Watter sin is korrek geskryf? (Sv1TOMPv2I)

a)

Ma en Pa ry elke middag hulle nuwe fietse vinnig langs die see om fiks te bly.

b)

Ma en Pa ry vinnig hulle nuwe fietse elke middag langs die see om fiks te bly.

c)

Ma en Pa ry hulle nuwe fietse elke middag langs die see vinnig om fiks te bly.

13.

"Waarvandaan" beteken:

a)

where to

b)

with what

c)

from where

d)

where in

14.

Watter woord is korrek gespel?

a)

gunstelling

b)

gunstiling

c)

gunsteling

d)

gunssteling

15.

Die korrekte spelling is:

a)

verassing

b)

virasing

c)

verrassing

d)

verrasing

16.

Watter spelling is korrek?

a)

Noord Kaap

b)

Noord-kaap

c)

noord-kaap

d)

Noord-Kaap

17.

Kies die korrek spelling:

a)

chokolade

b)

sjokolade

c)

sjokolaade

d)

shjokolade

18.

Gee die mervoud vir dag:

(a)  

19.

Gee die intensiewe vorm vir: "rooi"

(a)  

20.

Gee die intensiewe vorm vir: "moeg"

(a)  

21.

Gee die meervoud vir: stoof

(a)  

22.

Gee die Engelse woord vir: hulle

(a)  

23.

"skielik" means

a)

sickly

b)

to ski

c)

suddenly

d)

skew

24.

Gee die Afrikaanse woord vir "gloves"

(a)  

25.

'n katrol is 'n:

a)

cat roll

b)

reel

c)

troll

d)

katte