wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Materie en Materiale Gr 8 Junie 2020

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Alle Materie betsaan uit.....

a)

die selfde deeltjies wat bekend staan as atome.

b)

groot deeltjies, wat atome genoem word.

c)

klein deeltjies, wat atome genoem word.

2.

........................ is die kleinste eentheid(boublokke) waaruit alle materie bestaan.

a)

Protone

b)

Atome

c)

Neutrone

3.

Kies die VERKEERDE STELLING oor 'n ELEMENT

a)

'n Stof wat slegs uit een soort atoom bestaan.

b)

Kan nie verder afgebreuk word in nog stowwe nie

c)

'n Stof wat uit meer as een soort atoom bestaan.

d)

bestaan slegs uit atome van die selfde soort.

4.

alles in die heelal betsaan uit.................

a)

Materiale

b)

Materie

5.

Water van die volgende is nie voorbeelde van elemente nie

a)

Sout

b)

Koper

c)

Goud

d)

Koolsrof

6.

Is die volgende stelling Waar of Vals

Elemente kan NIE met chemiese metodes in eenvoudiger stowwe opgebreuk word nie.

a)

Vals

b)

Waar

7.

Daar is ongeveer .........?.......... verskillende elemente.

a)

181

b)

118

c)

811

d)

181

8.

Al die Elemente is in die (a)   gelys.

9.

elemente word voorgestel met (a)  

10.

Wat word die Vertikale Kolomme genoem op die Periodieke Tabel .

(a)  

11.

Wat word die Horisontale rye genoem op die Periodieke Tabel .

(a)  

12.

Wat is die Posetiewe Subatomiese deeltjies van 'n atoom

(a)  

13.

Wat is die Negatiewe Subatomiese deeltjies van 'n atoom

(a)  

14.

Die Protone en die neutrone kom in die (a)   voor.

15.

Atome is Neutraal omdat die aantal protone (a)   is aan die aantal elektrone