WorksheetsAfrikaans Hersiening toets
Total questions: 31
Worksheet time: 15mins
Kies die eienaam uit die volgende
bal
goud
Johannesburg
liefde
Kies die versamelnaam uit die volgende:
'n skool visse
Bubbles
liefde
hond
Kies die stofnaam uit die volgende
kat
liefde
Suid-Afrika
goud
Kies die soortnaam uit die volgende
Charlie
skoene
Amerika
skop
Kies die abstrakte seflstandige naamwoord uit die volgende.
Engeland
'n swerm bye
silwer
hartseer
Kies die enkelvoudige sin.
Kyk na die hond.
'n hond
na die hond
Kyk na die hond want dit blaf.
Kies die stelsinne uit die volgende
Dit is koud.
Ons gaan na die sirkus vandag want dit is my verjaarsdag.
Die dokter gee vir my medisyne en my ma koop vir my roomys.
Ek hou van Fortnite.
Kies die letterlik (dononatief) taalgebruik
Die arme man het geen geld.
Dit is amper naweek.
Kies die figuurlik (Konnonatief) taalgebruik.
Die man het swaar nuus gekry.
Die kar is rooi.
Kies die idioom
Die man se lang hare.
Die handdoek ingooi.
Blou.
Kies die sinonieme vir die woord: kwaad
snaaks
woedend
huil
omgekrap
Kies die antonieme vir die woord: fiks
lui
sterk
onfiks
pap
Kies die persoonlike voornaamwoord
Streng
vrou
my
bal
Kies die onpersoonlik voornaamwoord
meisie
my
haar
dit
Kies die sin met die besitlike voornaamwoord
Die rooi bal.
Dit is my bal.
Die bal is rooi.
Rooi balle rol.
Kies die sin met die betreklike voornaamwoord
Die man sing.
Dit is die man.
Daar is 'n man wat sing.
Daar is 'n man wie sing.
Kies die betreklike voornaamwoord
Die vrou se kind slaap.
Die vrou wie se kind slaap.
Die kind slaap.
Die vrou slaap by sy kind.
Kies die selfstandige werkwoord
skop
is
het
bal
Kies die hulpwerkwoord
skryf
het
met
jy
Is die volgende 'n koppelwerkwoord: Die man is laat
Ja
Nee
Is die volgende 'n inifinitief: Hy kry roomys om koud te kry.
Ja
Nee
Kies die metafoor
Koue neus
Die blou man
'n Wil van staal
Willie Smit
Kies die sin met 'n bywoord van plek
Die kar gaan weg
Die kar is vinnig.
Die kar lyk baie mooi.
Die kar staan.
Kies die sin met 'n bywoord van tyd
Ek is orals.
Ek kom middae huis toe.
Die tyd is eenuur.
Kyk, die hond blaf.
Kies die sin met die bywoord van manier/wys
Hy gaan huis toe om klere to kry
Hy gaan nie huis toe nie.
Hy gaan vinnig huis toe
Hy is by die huis.
Kies die sin met die bywoord van graad
Hy is nie seker nie.
Hy het die antwoord geweet.
Hy ken baie van sy werk.
Hy is honderd persent seker.
Kies die sin met die stoflike byvoeglike naamwoord
Die bal rol.
Die yster is hard.
Die yster bal is hard.
Die bal is uit yster gemaak.
Kies die sin met die vorm aanduidende byvoeglike naamwoord
Die hond is vriendelik.
Die vriendelik hond kom nader.
Die groot hond is vriendelik.
Die hond blaf.
Kies die sin met die kleur aanduidende byvoeglike naamwoord
Die kar is rooi.
Die vinnige kar is rooi.
Die kar ry huis toe.
Die rooi kar is vinnig.
kies die sin met die oordeel gewende byvoeglike naamwoord
Die mooi kat het sagte hare.
Die kat is kwaad.
Die groot kat hou nie van die hond nie.
Die kat is lui.
Is die voldende byvoeglike naamwoord in die attributiewe of predikatiewe posisie? "Die groot kat is lui."
(a)
