NEW
Font size
WorksheetsBaseline Test
Total questions: 15
Worksheet time: 30mins
Wat is die plekwaarde van die onderstreepte getal: 289 732
Honderde
Duisende
Tien duisende
Honderd duisende
Wat is die antwoord van die onderstaande som? 21 475 +32 384 =
53 750
53 759
53 859
537 159
Wat is die volgende getal in die patroon? 91; 83; 75; 67; 59; ...?
41
49
51
61
Rangskik die breuke van klein na groot. Gebruik die breuke muur.
51 22 72 43 54 64 84
22 43 51 54 64 72 84
51 72 84 64 43 54 22
51 72 84 43 64 54 22
Kies die getal wat die onderstaande som waar maak. 28 × 8 = 14 ×........
4
16
28
36
Wat is die verskil tussen 80 072 en 44 634?
26 438
35 438
44 642
124 706
Trevor is 'n tuinier en werk 2 dae 'n week. Sy salaris is verhoog met R100 na R400 per dag. Hoeveel geld het hy per week gekry voor die verhoging.
R 300
R 500
R 600
R 1000
Watter een van die getallesinne is waar?
2 ×5 = 5+2
6×4 =4×6
10−3 =3−10
12÷5= 5÷12
Wat is die mediaan van die volgende temprature?
39°C, 40°C, 46°C, 50°C, 40°C, 45°C, 60°C
40°C
45°C
50°C
60°C
Wat is die volume van die voorwerp?
8 Kubusse
12 Kubusse
14 Kubusse
20 Kubusse
Wat is 604 X 34?
638
2 416
18 120
20 536
Hoeveel vlakke het die voorwerp?3
3 vlakke
4 vlakke
5 vlakke
8 vlakke
Kies die eerste 5 priemgetalle?
1,2,3,5 en 7
1,3,5,7 en 9
2,3,5,7 en 11
3,5,7,11 en 13
Hoeveel sye het 'n pentagoon.
8 sye
7 sye
6 sye
5 sye
Jafta woon op 'n plaas saam met sy ouers en 2 susters. Hulle het ook 2 honde en 12 hoenders. Hoeveel bene is daar al te saam op die plaas?
16 bene
19 bene
38 bene
42 bene
