WorksheetsLydende en Bedrywende Vorm
Total questions: 15
Worksheet time: 7mins
Kevin skryf met sy linkerhand.
SKRYF is 'n _______.
werkwoord
deelwoord
hulpwerkwoord
Shae hou van die Franse klas.
Die sin is in die _________ tyd.
teenwoordige
verlede
toekomende
Nicholas skop die bal.
Die lydende vorm is:
Die bal (a) deur Nicholas geskop.
Hannah lees die storie.
Die lydende vorm is:
Die storie word deur Hannah gelees.
Die storie lees deur Hannah.
Die storie is deur Hannah gelees.
Hannah word deur die storie gelees.
Jordan dra 'n masker om gesond te bly.
Die lydende vorm is:
'n Masker word om gesond te bly deur Jordan gedra.
'n Masker word deur Jordan gedra om gesond te bly.
Jordan word deur 'n masker gedra om gesond te bly.
'n Masker word deur Jordan gedra.
Darshan speel 'n speletjie.
Die lydende vorm is:
'n Speletjie speel Darshan.
'n Speletjie word deur Darshan gespeel.
'n Speletjie word gespeel deur Darshan.
Sabrina leer vanmiddag die werk.
Die lydende vorm is:
Vanmiddag word die werk deur Sabrina geleer.
Die werk word deur Sabrina geleer vanmiddag.
Die werk word vanmiddag deur Sabrina geleer.
Tristan se sussie is in graad 10.
Die sin is in die ______ tyd.
toekomende
verlede
teenwoordige tyd
Die formule vir die lydende vorm in die teenwoordige tyd is:
word deur ge+ww.
deur word ge+ww.
is deur ge+ww.
David hersien die werk.
Die lydende vorm is:
Die werk word deur David gehersien.
Die werk word deur David hersien.
David word deur die werk hersien.
Sasha koop vandag 'n nuwe masker.
Die lydende vorm is:
'n Nuwe masker word gekoop vandag deur Sasha.
'n Nuwe masker word vandag deur Sasha gekoop.
'n Nuwe masker word deur Sasha gekoop vandag.
Leah lees die nuus.
Die lydende vorm is:
Die nuus word deur Leah gelees.
Leah word deur die nuus gelees.
Die nuus deur leah gelees.
Pearl en Khanyisile doen hul huiswerk by die huis.
Die lydende vorm is
Hul huiswerk word by die huis deur Pearl en Khanyisile gedoen.
Pearl en Khanyisile doen hul huiswerk by die huis gedoen.
Hul huiswerk word deur Pearl en Khanyisile by die huis gedoen.
Uche lees 'n boek.
Die lydende vorm is:
'n Boek word deur Uche gelees.
Gelees word 'n boek deur Uche.
Kiara skryf die opstel in haar boek.
Die opstel word deur Kiara in haar boek geskryf.
Die opstel word in haar boek deur Kiara geskryf.
