wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Wetenskap Gr.6 Respirasie, Fotosintese, Plant- en dierselle

Total questions: 20

Worksheet time: 15mins

Name
Class
Date
1.

Die proses waardeur plante hul eie voedsel vervaardig

a)

Respirasie

b)

Fotosintese

c)

Bladgroen

d)

Chlorofil

2.

'n Vorm van respirasie wat suurstof benodig.

a)

Anaerobiese respirasie

b)

Glukose respirasie

c)

Aerobiese respirasie

3.

Watter een het 'n reghoekige vorm: Plantsel of diersel?

(a)  

4.

Plante stoor voedsel in die vorm van

a)

Glukose

b)

Stysel

c)

Koolstofdioksied

d)

Suurstof

5.

Anaerobiese respirasie se afvalstowwe is...

a)

water en alkohol

b)

glukose

c)

water en koolstofdioksied

d)

suurstof

6.

Die gel-agtige stof waarin al die strukture (organelle) van die sel dryf.

a)

Vakuool

b)

Sitoplasma

c)

Chloroplas

d)

Selmembraan

7.

Wat word die proses waardeur energie losgemaak word uit die kos wat ons eet, genoem?

(a)  

8.

Drie dinge wat plante uit hul omgewing nodig het om te kan fotosinteer:

a)

suurstof

b)

sonlig

c)

koolstofdioksied

d)

grond

e)

water

9.

Die groen pigment wat die energie van die son vasvang

a)

sitoplasma

b)

mitochondrium

c)

chlorofil

d)

selkern

10.

Watter van die volgende is NIE deel van 'n diersel NIE. Merk 3 antwoorde.

a)

chloroplas

b)

mitochondrium

c)

selwand

d)

vakuool

e)

selkern

11.

Aerobiese respirasie kan beskryf word as: Glukose + (a)   = water + koolstofdioksied + energie

12.

Glukose = melksuur + energie

a)

aerobiese respirasie

b)

alkoholiese fermentasie

c)

fotosintese

13.

Die definisie van respirasie

a)

die chemiese proses waardeur glukose afgebreek word om energie vry te stel.

b)

Die absorbering van energie van sonlig .

c)

Die stoor van voedsel in die vakuool.

14.

Die proses wat gebruik word wanneer ons suurdeeg gebruik om brood te laat rys.

a)

Aerobiese respirasie

b)

Selrespirasie

c)

Kondensasie

d)

Anaerobiese respirasie

15.

Die plek in 'n sel waar selrespirasie plaasvind.

a)

vakuool

b)

mitochondrium

c)

sitoplasma

d)

chloroplasma

16.

Die funksies van die selmembraan en selwand. Merk almal wat reg is

a)

is die beheersentrum van die sel

b)

beskerm die sel deur te bepaal wat mag in- en uitgaan

c)

bevat chlorofil

d)

gee vorm aan die sel

17.

Wat word die proses wat koolstofdioksied uit die lug haal en suurstof vrystel, genoem.

(a)  

18.

Wat is die funksie(s) van die vakuool?

a)

help sel om sy vorm te behou

b)

dien as stoorplek

c)

beskerm die sel

d)

absorbeer energie uit sonlig

19.

Die proses waardeur suurstof uit die lug opgeneem word en koolstofdioksied vrygestel word.

(a)  

20.

Die selkern... (meer as een antwoord)

a)

haal die voedingstowwe uit die kos wat ons eet

b)

bevat die DNS

c)

help die sel om sy vorm te behou

d)

reguleer chemiese prosesse wat in die sel plaasvind