Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Wetenskap Gr.6 Asemhalingstelsel

Total questions: 16

Worksheet time: 16mins

Name
Class
Date
1.

Deur watter twee nommers word die brongi en brongioli aangdui? Skryf die nommers langs mekaar met net 'n spasie tussenin.

(a)  

2.

Watter van die volgende is funksies van die asemhalingstelsel?

a)

vervoer suurstof na die verskillende dele van die liggaam

b)

versprei voedingstowwe in die liggaam

c)

skei koolstofdioksied as afvalstof uit

d)

sit suurstof om in energie

3.

Bevat klein haartjies wat aan slymvliese vas is wat stof en ander deeltjies vasvang en opwaarts werk

a)

neusholte

b)

lugpyp

c)

larinks

d)

alveoli

4.

Watter deel van die asemhalingstelsel voer lug na die asemhalingskanaal en kos na die spysverteringskanaal?

(a)  

5.

Merk al die funksies van die neusholte.

a)

lug word bevogtig deur die slym in die neuskanaal

b)

bevat die stembande

c)

verwarm lug deur die bloed in die vaskulêre membraan

d)

filtreer vreemde voorwerpe deur die hare van die neusgate

6.

Versameling lugsakkies of blasies waar die wisseling van suurstof en koolstofdioksied in die bloed plaasvind.

a)

brongi

b)

farinks

c)

brongioli

d)

alveoli

7.

Buisvormige pyp met 'n raamwerk van kraakbeen om dit oop te hou.

a)

larinks

b)

farinks

c)

longpypies

d)

tragea

8.

Klein haartjies wat die hoofverdediger van die immuunstelsel in die asemhalingskanaal is.

a)

slymvliese

b)

brongioli

c)

cilia

d)

saliva

9.

Lê tussen die keelholte en lugpyp en word ook die stemkas genoem

a)

farinks

b)

tragea

c)

larinks

d)

diafragma

10.

Die regterlongpyp is aansienlik groter as die linkerpyp

a)

waar

b)

vals

11.

Die proses van inaseming verloop as volg:

a)

Diafragma trek saam en beweeg afwaarts, tussenribspiere ontspan en ribbes beweeg opwaarts, borskas vergroot.

b)

Diafragma trek saam en beweeg opwaarts, tussenribspiere trek saam en ribbes beweeg opwaarts, borskas vergroot.

c)

Diafragma trek saam en beweeg afwaarts, tussenribspiere trek saam en ribbes beweeg opwaarts, borskas vergroot.

12.

Plaas die pad wat lug na die longe volg in die regte volgorde. Skryf net die nommers in die regte volgorde na mekaar met 'n spasie tussen elk:

1) farinks

2) tragea

3) neusholte

4) larinks

5) brongi

(a)  

13.

Wanneer die diafragma en ribbekas tydens uitaseming ontspan, word die (a)   kleiner.

14.

Lug verlaat die liggaam en kom die liggaam binne deur......

a)

die borskas

b)

die neus

c)

die neus en mond

d)

die mond

15.

Benoem nommer 9 op die skets.

(a)  

16.

Merk al die funksies van die neusholte.

a)

lug word bevogtig deur die slym in die neuskanaal

b)

bevat die stembande

c)

verwarm lug deur die bloed in die vaskulêre membraan

d)

filtreer vreemde voorwerpe deur die hare van die neusgate