WorksheetsWiskunde Gr.6 Getalsinne
Total questions: 10
Worksheet time: 20mins
68 - 16 ÷ 2 x 10 =
250
600
63 ÷ (5 + 2) + 2 x 12 =
84
121
33
42 ÷ (15 - 9) x 'n kwart van 16 + 12 =
112
49
40
24 x 32 =______ (Merk drie)
(19 + 5) x (4 x 8)
24(30 + 2)
(20 + 4) x (30 + 2)
19 + 5 x 4 x 8
Kies die kombinasie van ontbrekende getalle in die volgende getalsin:
12 x (8 - 4) = (____ x 8) - (12 x ____)
8, 12
12, 8
12, 4
4, 12
Kies die kombinasie van ontbrekende getalle in die volgende getalsin:
(6 x 4) + (6 x ____) = 6 x ( ______ + 18)
18, 6
18, 4
6, 4
18, 24
(12 - (a) ) x 3 = 27
De verskil tussen 38 en 'n getal, vermenigvuldig met 10 waarby ek dan 14 tel.
Hoe sal die getalsin lyk?
38 + ( ____ x 10) + 14
(38 - ____ ) x 10 +14
(38 - ____ ) x (10 +14)
38 - ( ____ x 10) +14
Bereken die som van beteken....
plus
minus
maal
deel
Om die kwosiënt van twee getalle te kry, sal jy
plus
minus
vermenigvuldig
deel
