wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Wiskunde Gr.6 2D vorms

Total questions: 20

Worksheet time: 20mins

Name
Class
Date
1.

Watter van die vorms is vierhoeke?

a)

A, B

b)

A, B, E, F,

c)

B, E, F

d)

B, D, E, F

2.

Watter van die vorms is veelhoeke?

a)

A, B, C, D, E, F

b)

A, B, D, E, F,

c)

A

d)

D, E, F

3.

Watter een van A of C is 'n ronde vorm?

a)

A

b)

C

c)

Albei

4.

Gee die korrekte naam van die vorm in die prentjie.

(a)  

5.

Watter van hierdie vorm se sye is ewewydig?

a)

AD en BC

b)

AD en DC

c)

DC en AB

d)

AB en CB

6.

Watter van hierdie vorm se sye is ewe lank?

a)

AD en BC

b)

AD en DC

c)

DC en AB

d)

AB en CB

7.

Watter vorm is 'n heksagon?

a)

A

b)

B

c)

C

d)

D

8.

Watter vorm is 'n pentagoon?

a)

A

b)

B

c)

C

d)

D

9.

Hoeveel reguit sye het 'n oktagoon?

a)

5

b)

8

c)

7

d)

0

10.

Watter driehoek het twee sye wat ewe lank is?

a)

A

b)

B

c)

C

d)

D

11.

Watter driehoek het 'n regtehoek?

a)

A

b)

B

c)

C

d)

D

12.

Watter driehoek het 'n stomphoek en twee skerphoeke?

a)

A

b)

B

c)

C

d)

D

13.

Watter hoek is 'n regtehoek?

a)

A

b)

B

c)

C

d)

D

14.

Watter hoek is 'n inspringende hoek?

a)

A

b)

B

c)

C

d)

D

15.

Watter hoek is 'n skerphoek?

a)

A

b)

B

c)

D

d)

F

16.

Watter hoek is 'n stomphoek?

a)

A

b)

C

c)

D

d)

F

17.

Benoem die gestrekte hoek?

a)

A

b)

C

c)

E

d)

F

18.

Watter figuur dui 'n omwenteling aan?

a)

C

b)

D

c)

E

d)

F

19.

Watter van die twee-dimensionele figuur is stomphoeke?

a)

D en C

b)

A en B

c)

A en D

d)

C en B

20.

Watter van die figuur se hoeke is skerp?

a)

Net A

b)

A en D

c)

A en C

d)

Net C

e)

Al vier hoeke