wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Verlede tyd Q3

Total questions: 18

Worksheet time: 15mins

Name
Class
Date
1.

Verlede tyd bedoel...

a)

Future tense

b)

Present tense

c)

Past tense

d)

Tense

2.

In a gewoone sin:

a)

Verb changes to "het" and the verb gets a "ge"

b)

Nothing changes

c)

Verb changes

d)

Add het and then copy the sentence

3.

Fill in the missing word:


Die meisie swem.

Die meisie ... geswem.

(a)  

4.

Kies die korrekte antwoord:

Die seun skop die bal.

a)

Die seun die bal geskop.

b)

Die seun het die bal skop.

c)

Die seun die bal skop.

d)

Die seun het die bal geskop.

5.

When you see the verb "is":

a)

Verb changes to "het" and the verb gets a "ge"

b)

Nothing changes

c)

"Is" changes to "was"

d)

Leave the "is" out

6.

Verander die volgende sin in die verlede tyd:


Die seun is baie slim.

(a)  

7.

Kies die korrekte antwoord:


My sister is my beste vriend.

a)

My sister is my beste vriend.

b)

My sister was my beste vriende.

c)

Was

d)

My sister het my beste vriend is.

8.

When you see the verb "het":

a)

Verb changes to "het" and the verb gets a "ge"

b)

Nothing changes

c)

"het" stays the same but you add "gehad" at the end

d)

Leave the "het" out

9.

Verander die volgende sin in die verlede tyd:


Die ma het 'n goeie hart.

(a)  

10.

Kies die korrekte antwoord:


My broer het 'n hond.

a)

My broer het 'n hond.

b)

My broer het 'n hond gehad.

c)

My broer het 'n hond gehet.

d)

Nothing changes

11.

In die verlede tyd:


Sal changes to ...

(a)  

12.

Verander die sin in die verlede tyd:


Ek sal dit doen.

(a)  

13.

In die verlede tyd:


Kan changes to ...

(a)  

14.

Verander die sin in die verlede tyd:


Ek kan dit doen.

(a)  

15.

In die verlede tyd:


Wil changes to ...

(a)  

16.

Verander die sin in die verlede tyd:


Ek wil dit doen.

(a)  

17.

In die verlede tyd:


Moet changes to ...

(a)  

18.

Verander die sin in die verlede tyd:


Ek moet dit doen.

(a)