wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Afrikaanse meervoude

Total questions: 15

Worksheet time: 15mins

Name
Class
Date
1.

Gee die meervoud van die woord: blaar

a)

Blaars

b)

Blare

c)

Blarre

d)

Blaare

2.

Gee die meervoud van die woord: yskas

a)

Yskaste

b)

Yskasse

c)

Yskasste

d)

Yskase

3.

Gee die meervoud van die woord: nes

a)

Neste

b)

Nesse

c)

Nessies

d)

Nese

4.

Gee die meervoud van die woord: kuiken

a)

Kuikens

b)

Kuikene

c)

Kuikenne

d)

Kuiken

5.

Gee die meervoud van die woord: appel

a)

Apples

b)

Appeles

c)

Appelles

d)

Appels

6.

Gee die meervoud van die woord: plant

a)

Plante

b)

Plants

c)

Plantes

d)

Plantetjies

7.

Gee die meervoud van die woord: boom

a)

Boms

b)

Booms

c)

Bome

d)

Bomme

8.

Gee die meervoud van die woord: brood

a)

Broode

b)

Brode

c)

Broods

d)

Broodes

9.

Gee die meervoud van die woord: kind

a)

Kinde

b)

Kinds

c)

Kinders

d)

Kindersse

10.

Gee die meervoud van die woord: skool

a)

Skole

b)

Skools

c)

Skolle

d)

Skoole

11.

Gee die meervoud van die woord: katjie

a)

Katjiese

b)

Katjies

c)

Katjiesse

d)

Kaatjies

12.

Gee die meervoud van die woord: bok

a)

Bokkie

b)

Bokka

c)

Bokke

d)

Bokkes

13.

Gee die meervoud van die woord: aartappel

a)

Aartapples

b)

Aartappels

c)

Aartappeles

d)

Aartapels

14.

Gee die meervoud van die woord: park

a)

Parke

b)

Parks

c)

Parkke

d)

Parkes

15.

Gee die meervoud van die woord: vissie

a)

Visse

b)

Vissietjies

c)

Vissies

d)

Visies