wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Doederomandro

Total questions: 16

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Waar speel die volksverhaal af?

a)

Op Robbeneiland

b)

In Kaapstad

2.

Oor wie handel die verhaal?

a)

Wewenaar

b)

Faizel

c)

Ali

d)

Weduwee

e)

Achmat

3.

Wanneer speel die verhaal af?

a)

'n paar jaar gelede

b)

2020

c)

lank gelede

4.

Wie of wat is die grootste gevaar in hulle lewe?

a)

Haas

b)

Doederomandro

c)

Koning Leeu

d)

Antjie Somers

5.

Beskryf die gedrog: Hy het nie

a)

'n skubberige lyf nie.

b)

'n likkewaanstert nie.

c)

gladde pienk lippe nie.

d)

'n gesplete tong nie.

e)

skurwe groen lippe nie.

6.

Die gedrog het die seuns se pa, die boswagter, opgevreet.

a)

Waar

b)

Onwaar

7.

Die drie seuns dink die aaklige dierasie kan hulle nie vang nie.

a)

Feit

b)

Mening

8.

Wat spoeg die Doederomandro uit nadat hy die boswagter opgeëet het?

a)

kettie

b)

albasters

c)

knope

d)

twee skoenveters

9.

Wat spoeg die Doederomandro uit nadat hy Faizel opgeëet het?

a)

kettie

b)

albasters

c)

knope

d)

twee skoenveters

10.

Wat spoeg die Doederomandro uit nadat hy Ali opgeëet het?

a)

kettie

b)

albasters

c)

knope

d)

twee skoenveters

11.

Wat spoeg die Doederomandro uit nadat hy Achmat opgeëet het?

a)

kettie

b)

albasters

c)

knope

d)

twee skoenveters

12.

Watter dier ken die Doederomandro se towerspreuk?

(a)  

13.

Wie klim by die Doederomandro se maag uit?

a)

Faizel

b)

Die weduwee

c)

Achmat

d)

Ali

e)

Die boswagter

14.

Wat het Haas nodig om die Doederomandro te vang?

a)

'n kettie

b)

'n sakkie meel

c)

'n tou

15.

Hoe het die Doederomandro homself vermom as die ma?

a)

Hy het die liedjie geleer.

b)

Hy het boomgom gevreet sodat sy stem kan sagter wees.

c)

Hy het die ma se klere aangetrek.

16.

Waarom het die seuns gedink dit is dalk nie hulle ma nie?

a)

Haar stem klink te grof.

b)

Sy is te swaar.

c)

Sy sing die liedjie verkeerd.

d)

Sy hyg en blaas soos 'n koggelmander.