wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Groen vlak 3 Les 5 sj en gh klanke

Total questions: 10

Worksheet time: 14mins

Name
Class
Date
1.

Kies die regte klank wat ontbreek in die woord:


__aal

a)

gh

b)

sj

c)

b

2.

Kies die klank wat ontbreek in die woord:


__ries

a)

d

b)

v

c)

gh

3.

Skryf die regte woord om die sin te voltooi:


Die slim (a)   maak lekker kos in die kombuis.

4.

Skryf die regte woord om die sin te voltooi:


Die olie en (a)   het die kombuis vuil gemaak.

5.

Skryf die regte woord om die sin te voltooi:


My pa speel graag (a)   op 'n Saterdag. Hy gebruik 'n klein, wit balletjie om dit te speel.

6.

Kies die antwoord vir die storie:


Wat het die slim sjef gebraai in die kombuis?

a)

vis

b)

kalkoen

c)

kalamari

7.

Waar is die restaurant?

a)

in die park

b)

in die see

c)

langs die see

8.

Waar braai die sjef die kalamari?

a)

In die badkamer

b)

In die kombuis

c)

In die spens

9.

Wat noem mens iemand wat kos maak?

(a)  

10.

Wat noem mens die taai, swart goed wat op mens se hande sit as mens klaar aan 'n kar gewerk het?

(a)