wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Mense wat mors

Total questions: 15

Worksheet time: 13mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die titel van die toneelstuk?

(a)  

2.

Wat is die meisie se naam in die toeneelstuk?

(a)  

3.

Wat is die seun se naam in die toeneelstuk?

(a)  

4.

Watter soort boom is in die toeneelstuk?

(a)  

5.

Wat eet die kinders?

a)

Pizza

b)

Toebroodjies

c)

Koeldrank

d)

Koek

6.

Hoekom is die kinders morsjorse?

a)

Hulle eet piekniekkos

b)

Hulle gooi 'n waterbottel op die grond

c)

Hulle los papiere onder die bankie

d)

Hulle sit in die skaduwee

7.

Wie gooi 'n waterbottel op die grond?

(a)  

8.

Wie praat in die droom?

(a)  

9.

Wie droom 'n nare droom?

(a)  

10.

Wie tel rommel op?

a)

Boemie

b)

Lida

c)

Murray

d)

Bankie

e)

Gele

11.

Vind 'n Afrikaanse woord in die toeneelstuk vir - 'SHADE'

(a)  

12.

Vind 'n Afrikaanse woord in die toeneelstuk vir - 'LITTERBUG'

(a)  

13.

Vind 'n Afrikaanse woord in die storie vir - 'TONIGHT'

(a)  

14.

Waar of onwaar, Boemie bly in die park.

a)

waar

b)

onwaar

15.

Waar of onwaar, Die drawwer eet piekniekkos.

a)

waar

b)

onwaar