wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Gr 2 Sinne oor die Plaas. FAL Afrikaans

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

The grey horse neighs.

a)

Die wit hond kekkel.

b)

Die swart perd bulk.

c)

Die grys skaap kraai.

d)

Die grys perd runnik.

2.

The one dog barks.

a)

Die twee honde blêr.

b)

Die een donkie balk.

c)

Die een hond blaf.

d)

Die een vark snork.

3.

There is the cow that bellows.

a)

Daar is die skaap wat blêr.

b)

Daar is die koei wat bulk.

c)

Die ou koei bulk.

d)

Daar is die donkie wat balk.

4.

The orange cat meeows.

a)

Die oranje kat miaau.

b)

Die oranje koei miaau.

c)

Die rooi kat kekkel.

d)

Daar is die oranje kat.

5.

The duck walks and quacks.

a)

Die eend hardloop en kwaak.

b)

Die haan kraai en spring.

c)

Daar loop die bruin hen.

d)

Die eend loop en kwaak.

6.

There is the white sheep that bleats.

a)

Dit is die wit bok wat blêr.

b)

Daar is die ou vark wat snork.

c)

Daar is die wit skaap wat blêr.

d)

Daar is die swart skaap wat balk.

7.

The pig stands and snorts.

a)

Die pienk vark snork.

b)

Die vark staan en snork.

c)

Die haan sit en kraai.

d)

Die vark staan en balk.

8.

The old hen sits and clucks.

a)

Die ou hen sit en kekkel.

b)

Die ma haan sit en kraai.

c)

Die ouma hen sit en kekkel.

d)

Die grys haan staan en kekkel.

9.

The donkey jumps and brays.

a)

Die bul staan en blaf.

b)

Die donkie spring en bulk.

c)

Die perd hardloop en runnik.

d)

Die donkie spring en balk.

10.

There is the rooster that is crowing.

a)

Daar is die hen wat sing.

b)

Daar is die haan wat kraai.

c)

Dit is die haan wat kraai.

d)

Daar is die hen wat kekkel.