wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Antonieme

Total questions: 20

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Die antoniem vir sag

a)

hard

b)

klip

c)

seun

d)

hout

2.

Die antoniem vir manlik

a)

mama

b)

vroulik

c)

ouma

d)

skielik

3.

Die antoniem vir vraag.

a)

sin

b)

ander

c)

antwoord

d)

uitroep

4.

Die antoniem vir nat.

a)

ryk

b)

sag

c)

hard

d)

droog

5.

Die antoniem vir oud.

a)

jonk

b)

seun

c)

baba

d)

oupa

6.

Die antoniem vir skoon.

a)

jonk

b)

vuil

c)

hond

d)

klein

7.

Die antoniem vir lank.

a)

maer

b)

lang

c)

kort

d)

klein

8.

Die antoniem vir dag.

a)

buite

b)

uit

c)

dae

d)

nag

9.

Die antoniem vir liefde

a)

haat

b)

hart

c)

vies

d)

seer

10.

Die antoniem vir laat.

a)

oggend

b)

vroeg

c)

nag

d)

seun

11.

Die antoniem vir alleen.

a)

seun

b)

vriende

c)

saam

d)

bal

12.

Die antoniem vir vinnig.

a)

ry

b)

slak

c)

bus

d)

stadig

13.

Die antoniem vir jonk.

a)

oud

b)

oupa

c)

baba

d)

loop

14.

Die antoniem vir siek.

a)

slaap

b)

gesond

c)

sit

d)

loopmeisie

15.

Die antoniem vir voor.

a)

vet

b)

vark

c)

agter

d)

pienk

16.

Die antoniem vir min.

a)

vyf

b)

hoop

c)

appels

d)

baie

17.

Die antoniem vir netjies.

a)

slordig

b)

seun

c)

goed

d)

slim

18.

Die antoniem vir naby.

a)

klein

b)

ver

c)

groot

d)

leeu

19.

Die antoniem vir begin.

a)

boek

b)

oop

c)

einde

d)

bladsy

20.

Die antoniem vir binne.

a)

lag

b)

in

c)

hond

d)

buite