Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Woordeskat - tegnologie

Total questions: 59

Worksheet time: 30mins

Name
Class
Date
1.

Iets waarmee ek skryf

a)

spyker

b)

boek

c)

wasgoedpen

d)

balpuntpen

2.

Die Afrikaanse woord vir control

a)

bewe

b)

behoorlik

c)

beheer

d)

beleef

3.

Wanneer ek iets slegs aan iemand anders doen, gaan ek hom

a)

benadeel

b)

verdryf

c)

laat hui

d)

seermaak

4.

When something happens sometime during the day use the followinf Afrikaans word.

a)

deurige die dag

b)

voor die son opkom

c)

gedurende die dag

d)

voor jy gaan slaap

5.

Die mense wat saam met my in ons huis bly. (Ma, Pa, broer en sister)

a)

amily

b)

tannie

c)

oom

d)

gesin

6.

Vind die regte spelling, in Afrikaans< vir die Engelse woord "graphite".

a)

grafietie

b)

grafiet

c)

graviet

d)

graphiet

7.

Wat is die regte woord vir "cave"?

a)

groot

b)

gat

c)

grot

d)

holte

8.

Wanneer jy iets met jou hande doen om mense beter te laat verstaan.

a)

hande klap

b)

handdoek

c)

hande swaai

d)

handgebare

9.

Wie is die persoon wat die laaste sê het by die koerant?

a)

hoofskrywer

b)

hoofkop

c)

baasredakteur

d)

baas

10.

Wat kry ons van olifante se tande?

a)

standbeeltjies

b)

tande

c)

ivoor

d)

iets wat niks beteken nie

11.

Die man klim vinnig teen die leer op. Ons sê hy klim _____

a)

stadig

b)

warrel-dwarrel

c)

deurmekaar

d)

woerts-warts

12.

Wat beteken die woord gril?

a)

to fry something

b)

girl that has been spelled wrong

c)

get a freight

d)

freak out / cringe

13.

Kies die regte Engelse woord vir was

a)

soap

b)

dish wash liquid

c)

wax

d)

candle

14.

Eendag wanneer ek klein kindertjies het, gaan ek hulle na 'n ______________ toe stuur

a)

kinderhuis

b)

kleuterskool

c)

kleuterplek

d)

kinderskool

15.

The correct meaning for a wireless is ______________

a)

draadlose

b)

selfoon

c)

mobile

d)

koordlose

16.

if something is metal, we say in Afrikaans, it is _________

a)

harde music

b)

mal

c)

metaal

17.

Die slang het my gebyt, maar dit was nie giftig nie, ons sê dit is ___________ .

a)

onskadelik

b)

vriendelik

c)

swak

d)

bang

18.

Elke maand kry my pa baie "accounts".

a)

akture

b)

akkers

c)

rekenkunde

d)

rekeninge

19.

Ons moet ophou om dei wêreld te besoedel, die goed wat ons weggooi is __________ .

a)

vriendelik

b)

vernietig

c)

verwoesters

d)

skadelik

20.

In Afrikaan we call a wax crayon __________

a)

vetkryt

b)

waskryt

c)

vetkaroon

d)

waskaroon

21.

Bemanning is?

a)

Mense by 'n winkel

b)

manne op 'n bus

c)

personeel wat op 'n vliegtuig werk

22.

What will the Afrikaans word be for leisure time

a)

lesieure tyd

b)

ontsnappingstyd

c)

ontspanningstyd

d)

lytyd

23.

Wat drink ek as ek siek voel?

a)

water

b)

smarty

c)

tafel

d)

tablet

24.

Die onderwyser skryf op die bord met 'n ____________ .

a)

vetkryt

b)

vulpen

c)

balpuntpen

d)

viltpen

25.

Waar gooi ons vuilis weg?

a)

vullishoop

b)

weggooiplek

c)

langs die pad

d)

vuilgoedplek

26.

Afrikaans for a Fountain pen.

a)

vulpen

b)

fonteinpen

c)

volmaakpen

d)

inkpen

27.

This plant is a type of grass and it grows very big and fast. It is native to most Asian countries, but we also find it in South Africa. In English we call it bamboo.

a)

olifantgras

b)

bamboes

c)

langgras

d)

grootgras

28.

Die grootste ding wat aardverwarming veroorsaak is ________ .

a)

die son

b)

populêr

c)

stof

d)

besoedeling

29.

Om hierdie probleem van wereldverhitting ("global warming") te voorkom moet "recycle". Gee die Afrikaanse woorde vir "recycle".

a)

hersirkel

b)

herwin

c)

hersien

d)

vervars

30.

What do we call an ink cartridge in Afrikaans?

a)

inkgartid

b)

inkboks

c)

inktenk

d)

inkhouer

31.

Ek gebruik die volgende material om 'n pot te maak.

a)

klei

b)

modder

c)

strooi

d)

gras

32.

As iets baie hard is, is dit so hard soos "rock"

a)

baksteen

b)

metaal

c)

spons

d)

klip

33.

Die redakteur werk vir 'n __________ .

a)

kerk

b)

tydskrif

c)

werkswinkel

d)

kleuterskool

34.

Die Afrikaanse woord vir "mercury" is.

a)

maguris

b)

kwilt

c)

kiwiet

d)

kwik

35.

Is die woord "skype-konferensie" die regte woord vir "skype conference"

a)

ja

b)

nee

36.

Is the word "vernietig" the correct Afrikaans word for "destroy".

a)

ja

b)

nee

37.

A painter use the following instruments to paint the wall.

a)

hammers

b)

spykers

c)

kwaste

d)

ladders

38.

Milk teeth in Afrikaans is "melktande".

a)

waar

b)

onwaar

39.

What do we call a wall in Afrikaans?

a)

wal

b)

hek

c)

muur

d)

mier

40.

Die Engelse woord vir ongelooflik is _________ .

a)

design

b)

harmless

c)

incredible

d)

variety

41.

How do we say phone call in Afrikaans?

a)

telefoongesprek

b)

telefoongebruik

c)

telefoonoproep

d)

telefoonpraat

42.

'n Toep in Engels is 'n __________

a)

app

b)

veranda

c)

develop

d)

environment

43.

Ons sê alles om ons bestaan uit 'n stof. In English we call it an

a)

variety

b)

tablet

c)

mercury

d)

element

44.

Wanneer ons klaar gebraai het en die hout is alles uitgebrand, dan sê ons dit is ________ .

a)

klaar

b)

verbrand

c)

as

d)

op

45.

What does it mean if there is a variety?

a)

daar is 'n verskeidenheid

b)

dit gebeur gereeld

c)

daar gebeur nie veel nie

d)

dit gebeur altyd

46.

"Waardeer" is Afrikaans for appreciate.

a)

onwaar

b)

waar

47.

Pick the correct Afrikaans phrase to complete the sentence. Ons moet van al die slegte dinge _______________ .

a)

kleuterskool toe stuur

b)

gasse vrystel

c)

ontslae raak

d)

beheer verloor

48.

Choose the correct Afrikaans word for the following word: develop

a)

skooltake

b)

giftig

c)

opeindig

d)

ontwikkel

49.

Give the Afrikaans word for optical

a)

optikal

b)

opsie

c)

optiese

d)

opvou

50.

I don't enjoy school tasks/projects. (Choose the correct Afrikaans sentence)

a)

Ek hou nie van skool werk nie.

b)

Ek hou nie van skool nie.

c)

Ek hou van skooltake.

d)

Ek hou nie van skool take nie.

51.

Wanneer ek klaar is met graad 7 kry ek access tot die old boys club.

a)

toegang

b)

toestand

c)

toewyding

d)

toevertrou

52.

The Afrikaans word for use is "gebruik".

a)

onwaar

b)

waar

53.

Choose the correct Afrikaans word for poisonous.

a)

posieus

b)

gevaarlik

c)

giftig

d)

dodelik

54.

Die woord populêr beteken.

a)

Hy is arm

b)

niemand hou van hom nie

c)

almal hou van hom

d)

hy is 'n boelie

55.

Next to the river we find many reeds.

a)

riets

b)

riete

c)

gras

d)

bosse

56.

Ons onderwyser werk altyd op sy "laptop"

a)

rekenaar

b)

skootrekenaar

c)

optelmasjien

d)

boek

57.

The Afrikaans word for favourite

a)

gunsteling

b)

verwoerd

c)

gunsloos

d)

verward

58.

The man design a new building. Choose the correct Afrikaans sentence.

a)

Die man desekneer 'n gebou.

b)

Die man ontvou 'n gebou.

c)

Die man ontwerp 'n gebou.

d)

Die man verwerp 'n gebou

59.

Die Engelse woord vir skandeer is

a)

scandal

b)

scan

c)

skype

d)

school task