wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Toekomende tyd

Total questions: 17

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Die boek is baie interessant

a)

Die boek was baie interessant

b)

Die boek sal baie interessant wees

2.

Martin slaap op sy bed.

a)

Martin het op sy bed geslaap.

b)

Martin het geslaap op sy bed.

c)

Martin sal op sy bed slaap.

3.

Dit is my eerste keer op 'n motorfiets.

a)

Dit sal my eerste keer op 'n motorfiets wees.

b)

Dit was my eerste keer op 'n motorfiets.

c)

Dit was my eerste keer op 'n motorfiets gewees

4.

Die meisie kan stadig loop.

a)

Die meisie sal stadig loop.

b)

Die meisie sal stadig kan loop.

c)

Die meisie sal kan loop stadig.

5.

Peter het 'n nuwe Xbox speletjie

a)

Peter sal 'n nuwe Xbox het.

b)

Peter sal 'n nuwe Xbox wees.

c)

Peter sal 'n nuwe Xbox speletjie hê.

6.

sal roughly means....

a)

will

b)

won't

c)

must

7.

tomorrow afternoon translates to....

a)

môre-aand

b)

môre-oggend

c)

môremiddag

8.

Ma sny die brood .

a)

Ma het die brood gesny.

b)

Ma sal die brood sny.

c)

Ma sal brood die sny.

9.

Ek gaan na die winkels toe.

a)

Ek sal nie na die winkels toe gaan nie.

b)

Ek het na die winkels toe gegaan.

c)

Ek sal na die winkels toe gaan.

10.

Ek ry my fiets in die pad.

a)

Ek sal my fiets in die pad ry.

b)

Ek het my fiets in die pad gery.

c)

Ek sal nie my fiets in die pad ry nie.

11.

Ons hoor die sirene blaas. Type the answer in.

(a)  

12.

Type the answer in.

Ons sit al die bagasie op die trollie.

(a)  

13.

Begin met : Volgende week

Henk gaan na die koshuis.

a)

Volgende week Henk sal na die koshuis gegaan.

b)

Volgende week sal Henk na die koshuis gaan.

14.

Begin met : In 2025


Bafana Bafana klop Frankryk.

a)

In 2025 sal Bafana Bafana klop Frankryk.

b)

In 2025 het Bafana Bafana Frankryk geklop.

c)

In 2025 sal Bafana Bafana Frankryk klop.

15.

Begin met : Volgende week

Heather sing elke aand vrolike liedjies vir haar babatjie.

a)

Volgende week moes Heather sing elke aand vrolike liedjies vir die babatjie sing

b)

Volgende week sal Heather elke aand vrolike liedjies vir haar babatjie sing

16.

Henry het die nuwe Audi R8 Turbo.

a)

Henry sal die nuwe Audi R8 Turbo hê

b)

Henry sal die nuwe Audi R8 Turbo wees.

17.

Werner en Melissa baklei oor die afstandbeheerder

a)

Werner en Melissa sal oor die afstandbeheerder baklei wees.

b)

Werner en Melissa sal oor die afstandbeheerder baklei.

c)

Werner en Melissa sal baklei oor die afstandbeheerder