Font size
WorksheetsIntensiewe vorme, verbuigings, vergelykings
Total questions: 15
Worksheet time: 15mins
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord.
Ek koop ‘n (nuut) krieketkolf.
(a)
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord.
Ek speel (goed) sokker.
(a)
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord.
Dis (pragtig) musiek wat Shaun kan speel.
(a)
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord.
Dis ʼn (vriendelik) bestuurderes wat vir Keogile ʼn vakansiewerk gee.
(a)
Gee die intensiewe vorm vir die woord tussen hakies.
Usain Bolt is (vinnig).
(a)
Gee die intensiewe vorm vir die woord tussen hakies.
Die papier is (lig).
(a)
Gee die intensiewe vorm vir die woord tussen hakies.
Die kamer was (donker).
(a)
Gee die intensiewe vorm vir die woord tussen hakies.
Die kind was (kwaad).
(a)
Gee die intensiewe vorm vir die woord tussen hakies.
My oupa is (oud).
(a)
Gee die intensiewe vorm vir die woord tussen hakies.
My tannie het haar hare (wit) gekleur.
(a)
Voltooi die vergelyking:
Die storie is so oud soos die (a) .
Voltooi die vergelyking:
Die pasgebore hondjie is so maer soos 'n (a) .
Voltooi die vergelyking:
Die nuwe seun hardloop so vinnig soos (a) .
Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord.
Die (jonk) meisie speel met haar hond.
(a)
Gee die intensiewe vorm vir die woord tussen hakies.
Die grappie is (snaaks).
(a)