wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Meervoude, Verkleinwoorde, Verwarrende woorde ens.

Total questions: 15

Worksheet time: 14mins

Name
Class
Date
1.

Gee die meervoud van die woord tussen hakies:

Al die (kind) kyk na die vertoning.

(a)  

2.

Gee die verkleinwoord van die woord tussen hakies:

Die seun sit op 'n klein (stoel).

(a)  

3.

Gee die meervoud van die woord tussen hakies:

Al die (ma) kuier saam.

(a)  

4.

Gee die verkleinwoord van die woord tussen hakies:

Ons plant 'n klein (boom) in die tuin.

(a)  

5.

Kies die korrekte woord tussen hakies:

Ons koop nuwe (kleure / klere) by Woolworths.

a)

kleure

b)

klere

6.

Kies die korrekte woord tussen hakies:

Die dogtertjie (ly / lei) aan 'n siekte.

a)

ly

b)

lei

7.

Skryf die tyd tussen hakies as 'n woord:

Ons gaan om (04:00) wildtuin toe.

(a)  

8.

Skryf die tyd tussen hakies as 'n woord:

Ons gaan om (13:30) park toe.

(a)  

9.

Gee die teenoorgestelde geslag van die woord tussen hakies:

Die (kelner) neem ons bestelling.

(a)  

10.

Gee die manlike vorm van die woord tussen hakies:

Die (koei) eet die gras.

(a)  

11.

Gee die meervoud van die woord tussen hakies:

Ons koop vier nuwe (glas) vir die huis.

(a)  

12.

Skryf die getal tussen hakies as 'n woord:

Ons het (12) leeus in die Krugerwildtuin gesien.

(a)  

13.

Gee 'n sinoniem vir die woord tussen hakies:

Ons het blomme (verniet) gekry.

(a)  

14.

Skryf die getal tussen hakies as 'n woord:

Daar is (4) roomyse in die boks.

(a)  

15.

Kies die korrekte woord tussen hakies:

Ek vra die onderwyseres om my te (hulp / help).

a)

hulp

b)

help