wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Veelvoude en faktore

Total questions: 10

Worksheet time: 6mins

Name
Class
Date
1.

6 is 'n __________ van 18.

a)

Faktor

b)

Veelvoud

2.

100 is 'n __________ van 10.

a)

Faktor

b)

Veelvoud

3.

Is die volgende al die faktore van 12.

1; 2; 3; 4; 6; 12

a)

Waar

b)

Vals

4.

Wanneer 'n getal net 2 faktore het, wat word die getal genoem?

a)

Saamgestelde getal

b)

Priemgetal

c)

Veelvoud

d)

Faktor

5.

Wanneer 'n getal meer as 2 faktore het, wat word die getal genoem?

a)

Saamgestelde getal

b)

Priemgetal

c)

Veelvoud

d)

Faktor

6.

Watter getal is die enigste ewe priemgetal?

(a)  

7.

Skryf al die faktore van 15 neer.

(Sit net 'n komma tussen die getalle, GEEN SPASIES!!)

(a)  

8.

Skryf die eerste 5 veelvoude van 15 neer. Begin met 15.

(Sit net 'n komma tussen die getalle, GEEN SPASIES!!)

(a)  

9.

Watter getal is nie 'n priemgetal nie.


1; 2; 3; 5; 7; 11

(a)  

10.

Watter getal is 'n saamgestelde getal?


1; 2; 3; 4; 5

(a)