WorksheetsMy Skool
Total questions: 40
Worksheet time: 29mins
Kies die korrekte Afrikaanse woord vir bookcase
bookrak
boekrak
boekcase
boekruk
Kies die korrekte Afrikaanse woord vir 'window'
klaskamer
fenster
deur
venster
Kies die korrekte Afrikaanse woord vir 'desk'
lessenaar
lesenaar
lessennaar
lessenar
Kies die korrekte Afrikaanse woord vir 'chair'
stoell
stul
stool
stoel
Kies die korrekte Afrikaanse woord vir 'book'
buuk
buk
boek
book
Kies die korrekte Afrikaanse woord vir 'class'
klas
klass
klus
clas
Kies die korrekte Afrikaanse woord vir 'shelf'
rack
rak
ruk
ruck
Kies die korrekte Afrikaanse woord vir 'teacher'
ondervyser
onderfyser
onderwyser
onderwysser
Kies die korrekte Afrikaanse woord vir 'suitcase'
rak
kas
tus
tas
Kies die korrekte Afrikaanse woord vir 'board'
bord
rak
boekrak
venster
Wat gebeur in die prentjie?
Meneer skryf somme op die bord.
Meneer wys die wolke buite.
Mevrou skryf somme op die bord
Meneer dra 'n geel hemp.
Wat gebeur in die prentjie?
Meneer skryf somme op die bord.
Thabo maak die venster oop.
Thabo skryf op die bord.
Thabo lees 'n boek.
Wat gebeur in die prentjie?
Die onderwyser skryf op die bord.
Die onderwyseres skryf op die bord.
Die onderwyseres lees 'n boek.
Die onderwyseres maak die venster oop.
Wat gebeur in die prentjie?
Jy moet met 'n pen skryf.
Ek gebruik 'n skerpmaker om my potlood skerp te maak.
Ek gebruik 'n potlood om my skerpmaker skerp te maak.
Ek skryf met my gom.
Sara sit op die vloer en lees.
Sara skryf in haar boek.
Sara lees haar boek by haar tafel.
Sara skryf op die bord.
Een pen. Vyf (a)
Een boek. Baie (a)
Een stoel. Baie (a)
Een tas. Vyf-en-twintig (a)
Een klaskamer. Baie (a)
Ek knip met 'n ________.
sker
skêr
uitveer
potlood
Ek skryf met 'n _______________
potlood
skêr
liniaal
boek
Ek lees 'n _______
potlood
tas
venster
boek
Ek trek 'n lyn met 'n __________
papier
sker
liniaal
kryt
Ek plak die prentjie in my boek met ______.
pen
kryt
stoel
gom
Ek gebruik 'n _______ om my potlood skerp te maak.
gom
boek
skerpmaker
stoel
Ek kies 'n boek uit die _________.
boekrak
venster
tafel
klaskamer
Die onderwyser skryf somme op die _______.
tas
venster
boek
bord
Ek gebruik 'n ________ om my somme te merk.
gom
sakrekenaar
liniaal
tafel
Ons sit op 'n ____________ in die _______
tafel venster
stoel klaskamer
lessenaar boekrak
Skryf die korrekte klank: p_tlood
(a)
Skryf die korrekte klank: b_ _k
(a)
Skryf die korrekte klank: _ _tveër
(a)
Skryf die korrekte klank: kr_ t
(a)
Skryf die korrekte klanke: b_ _kr_k
(a)
Skryf die Afrikaanse woord: paper
(a)
Skryf die Afrikaanse woord: favourite
(a)
Skryf die Afrikaanse woord: sums
(a)
Skryf die Afrikaanse woord: desk
(a)
Skryf die Afrikaanse woord: write
(a)
