WorksheetsKitaar Vlak 2, Toets 1
Total questions: 11
Worksheet time: 3hrs 45mins
Wat is hierdie SLEUTEL se NAAM?
Bas sleutel
Sopraan Sleutel
Hierdie is 'n KWARTNOOT.
Wat is die WAARDE van 'n KWARNTOOT?
1
2
3
4
1.) WAAR/ ONWAAR: Hierdie is 'n KWARTNOOTRUS.
2.) Wat is die WAARDE van hierdie RUS?
Waar
Onwaar
2
1
Wat is die WAARDE van hierdie NOOT?
Heeknoot, tel 4
Gepunteerde Halfnoot, tel 3
Halfnoot, tel 2
Kwartnoot, tel 1
Wat is die WAARDE van hierdie RUS?
Kwartnootrus, tel 1
Halfnootrus, tel 2
Gepunteerde Halfnootrus, tel 3
Heelnootrus, tel 4
Wat is die WAARDE van 'n GEPUNTEERDE HALFNOOT?
1
2
3
4
Wat NOEM ons hierdie NOOT en wat is sy WAARDE?
Halfnoot
Heelnoot
3
4
Is hierdie 'n HEELNOOTRUS of 'n HALFNOOTRUS?
Heelnootrus
Halfnootrus
Hierdie is LYNNOTE.
Wat is elkeen se ALFABETIESE NAAM?
(Gebruik jou LYNNOOT RYMPIE om jou te help)
A, B, C, D, E
E, G, B, D, F
A, C, E, G, B
Hierdie is SPASIE NOTE.
Wat is hierdie NOTE se ALFABETIESE NAME?
(Gebruik jou SPASIENOOT RYMPIE om jou te help)
A, C, E, G
F, A, C, E
Hierdie is OOP en INDRUK SNARE wat jy al geleer het.
Wat is elkeen se NAAM? Kies die korrekte volgorde soos op die prentjie se NOTEBALK aangedui.
E, F, G + B, C, D + G, A
G, A, B + D, E, F + B, C
