WorksheetsAfrikaans EAT Graad 9 Kontrakte
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Wat is 'n kontrak?
'n Dokument tussen 'n werknemer en werkgewer
'n Dokument tussen 'n verskaffer en gebruiker
Albei van die bg.
Wat is 'n ander naam vir die "baas"by die werk.
werkgewer
werknemer
In 'n dienskontrak, wat is die "pligte"waarna verwys word?
Wat die werkgewer moet doen
Wat die werknemer moet doen.
Wie onderteken 'n indiensnemingkontrak?
Die werknemer en getuies
Die werkgewer en werknemer
Die werkgewer en werknemer en getuies
Wat is die Afrikaanse woorde vir die Latyns "domicilium citandi"?
huisadres
werksadres
Wat is die naam van die toeroperateur?
Mgadi-Gadi Toeroperateurs
Johannes Samuels
Wat doen die werkgewer volgens die kontrak vir die werknemer?
Die werkgewer verskaf werk.
Die werkgewer registreer die werknemer vir werkloosheidsversekering en belasting.
Albei bogenoemde.
Waar of Onwaar:
Die werknemer het een dag per maand siekteverlof.
Waar
Onwaar
Waar of Onwaar:
Die werknemer moet kennis dra van noodhulp.
Waar
Onwaar
Waar of Onwaar:
Die partye kan veranderinge aan die kontrak maak.
Waar
Onwaar
