wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

'n gedig

Total questions: 9

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

'n _________verwys slegs na 'n soort gedig wat 'n bepaalde stel reëls volg.

a)

Gedig

b)

Gedig reëls

c)

Digvorm

d)

Digter

2.

’n Gedig sonder 'n spesifieke dissipline soos 'n vaste rymskema, versreëllengte of strofebou.

a)

Akrostigon

b)

Haiku

c)

Vrye vers

d)

Limeriek

3.

Wat is die titel van die gedig?

a)

Eiers en ontbyt!

b)

Eiers voor ontbyt!

c)

Eiers vir ontbyt!

d)

Ek hou van eiers vir ontbyt!

4.

Wat is die verskill tussen gedigte se "digvorme"?

a)

Name verskil.

b)

Name is eenders

c)

Reëls verskil

d)

Reëls is eenders

5.

Assonansie is die herhaling van dieselfde (a)   in 'n versreël.

6.

Die titel van die gedig...

a)

Is die innerlike bou

b)

Gee vir jou 'n wenk waaroor die gedig gaan

c)

Verwys na die gebruik van beeldspraak.

7.

Wat noem ons die persoon wat die gedig geskryf het ?

(a)  

8.

Wat is die engelse woord vir 'beeldspraak'?

(a)  

9.

Uit hoeveel strofes bestaan hierdie gedig?

a)

een

b)

vyf

c)

twintig

d)

drie