Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Dialoog en Gedig

Total questions: 7

Worksheet time: 4mins

Name
Class
Date
1.

‘n Persoon wat ‘n rol vertolk in ‘n toneelstuk.

a)

Karakter

b)

Dramaturg

c)

Regisseur

d)

Akteur

2.

'n Akteur speel nie homself nie, maar 'n ______________

a)

regisseur

b)

karakter

c)

dramaturg

d)

plekaanwyser

3.

Dit is ‘n gesprek tussen twee of meer karakters.

a)

Die dialoog

b)

Die repetisie

c)

Die verhoogaanwysings

d)

Die teaterkuns

4.

Dit is ‘n alleenspraak van een karakter.

a)

Prosa

b)

Monoloog

c)

Dialoog

d)

Verhoogaanwysings

5.

Die Engelse woord hiervoor is acting.

a)

Toneelkuns

b)

Toneelteks

c)

Toneelspeler

d)

Toneelspel

6.

Die titel van die gedig...

a)

Is die innerlike bou

b)

Gee vir jou 'n wenk waaroor die gedig gaan

c)

Verwys na die gebruik van beeldspraak.

7.

Ons noem die drie punte (...) wat Weggelate woorde voorgestel ...

a)

Rymskema

b)

Ellips

c)

Binnerym