WorksheetsKontrak en afkortings
Total questions: 13
Worksheet time: 5mins
bv.
byvoorbeld
byvoorbeeld
voorbeeld
bywoordbeeld
asseblief
asb.
asbb.
asb
assb.
i.p.v.
in plaasvan
inplaasvan
in plaas van
plaas van
Die afkorting dr. staan vir.....
doctor
doktor
dokter
ensovoorts
ent
ens.
etc
env
Gee die afkorting van die woorde tussen hakies:
Die wenner is (met ander woorde) die Springbokke.
(a)
Akroniem vir "persoonlike idententiteitsnommer".
(a)
Gee die afkorting vir "dit wil sê"
(a)
As twee partye 'n ooreenkoms aangaan sonder om dit op papier te skryf en te teken is dit 'n ___________.
Orale kontrak
Getekende kontrak
Ongeldige kontrak
Mondelingse kontrak
As een party nie bevoegd geag is om die kontrak te teken nie, dan sal die kontrak _________ wees.
Geldig
Onbilik
Bilik
Ongeldig
·Die koper: Danny Daniels: 9710300049085
·Die verkoper: David de Waal: 9960929004085
·Die partye kom ooreen dat die koper twee bokse skyfies ontvang.
Hoeveel partye is deel van die kontrak?
1
2
3
0
·Die koper: Danny Daniels: 9710300049085
·Die verkoper: David de Waal: 9960929004085
·Die partye kom ooreen dat die koper twee bokse skyfies ontvang.
Die koper ________ 'n produk. Die verkoper _______ 'n produk.
vat, doen
lewer, ontvang
bly, gaan
koop, verkoop
Die bedrag vir die skyfies is R200.
Wat beteken die afkorting wat in diè sin gebruik word?
Dit
Punt
Rand
Einde
