WorksheetsKontrakte en sinne
Total questions: 12
Worksheet time: 7mins
Waar of Onwaar:
Die partye kan veranderinge aan die kontrak maak.
Waar
Onwaar
Wat is 'n kontrak?
'n Dokument tussen 'n werknemer en werkgewer
'n Dokument tussen 'n verskaffer en gebruiker
Albei van die bg.
Wat is die Afrikaanse woorde vir die Latyns "domicilium citandi"?
huisadres
werksadres
Watter tiepe sin is:
Ek hou van katte.
Stelsin
Bevelsin
Vraagsin
Uitroepsin
Watter tiepe sin is:
Hou jy van honde?
(a)
Watter tiepe sin is:
Gaan jy dadelik kamer toe!
Bevelsin
Uitroepsin
Die volgende leestekens dui aan dat jy te doen het met die direkte rede:
Punte en kommas.
Aanhalingtekens.
Aanhalingstekens en’n dubbelpunt.
Punte, kommas en aanhalingstekens.
Wanneer ‘n vraagsin oorgesit word in die indirekte rede gebruik jy:
of
dat
omdat
daarom
Skryf die volgende in die indirekte rede:
Die dogter het gesê: “My genade! Ek het dit dan gister hier neergesit!”
Die dogter het uitgeroep dat sy dit gister hier neergesit het.
Die dogter het moedeloos gesê dat sy dit gister daar neergesit het.
Die dogter het moedeloos gesê dat sy dit die vorige dag daar neergesit het.
Die dogter het moedeloos gesê dat sy dit die vorige dag hier neergesit het.
In die indirekte rede die woord "gistermiddag" verander en nou gebruik ons die woorde....
gisteraand
daarnatoe
toe
die vorige middag
Direkte Rede: Maria sê ek is honger.
Maria sê "Ek is honger"
Maria sê: "ek is honger."
Maria sê: "Ek is honger."
Skryf die volgende sin oor in die indirekte rede:
My vriendin sê: “My kat is baie soet.”
(a)
