wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Gesinne en familie

Total questions: 7

Worksheet time: 4mins

Name
Class
Date
1.

Kies die prent wat 'n gesin is.

a)
b)
c)
d)
2.

Wie is nie deel van die familie nie?

a)

oupa

b)

ouma

c)

springkasteel

d)

mamma

3.

My pa se suster ( my dad’s sister) is my Ma se _______( sister- in - law).

a)

skoonsuster

b)

tannie

c)

ouma

4.

My Ma se suster is my _______( aunt).

a)

oom

b)

suster

c)

tannie

5.

My ma, pa en broer is my ____________

a)

gesin

b)

familie

c)

fammilie

d)

gesun

6.

Hierdie mense sorg vir my, hulle is my ______________.

a)

ouërs

b)

ouers

c)

onderwysers

d)

ouders

7.

Ons het verkye tipes gesinne. In watter gesin bly jy?

a)

Pleeggesin

b)

Aanneemgesin

c)

Stiefgesin

d)

Enkelouergesin

e)

Gesinne onder leiding van twee ongetroude lewensmaats