Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Voorsetsels

Total questions: 40

Worksheet time: 40mins

Name
Class
Date
1.

Die voël sit _________ 'n stok.

a)

op

b)

onder

c)

bo

d)

voor

2.

Die hond sit ______________ die meisie.

a)

voor

b)

agter

c)

bo

d)

oor

3.

Die vis swem __________ die visbak.

a)

in

b)

onder

c)

aan

d)

bo

4.

Die skilpad is ____________ die voëlkou.

a)

langs

b)

voor

c)

in

d)

agter

5.

Die kat is lief ________ die meisie.

a)

vir

b)

aan

c)

op

d)

bo

6.

DIe kat hou vas _________ die meisie se skouers.

a)

aan

b)

vir

c)

op

d)

onder

7.

Dis visbak is ____________ die meisie.

a)

voor

b)

op

c)

onder

d)

agter

8.

Die hond staan saam ____________ die ander treoteldiere.

a)

met

b)

vir

c)

oor

d)

bo

9.

Watter woord is nie 'n voorsetsel nie?

a)

bo

b)

onder

c)

swem

d)

in

10.

Watter woord is nie a voorsetsel nie?

a)

bak

b)

oor

c)

vir

d)

na

11.
Ek is verlief ___ jou
a)
met
b)
vir
c)
op
d)
aan
12.
Ek is lief ___ jou.
a)
met
b)
vir
c)
op
d)
na
13.
Ek hou ____ jou.
a)
op
b)
te
c)
van
d)
vir
14.
Ons ry ___ motor huis toe.
a)
na
b)
te
c)
per
d)
aan
15.
Ons gaan ___ vakansie. 
a)
op
b)
vir
c)
met
16.
Ek sien die onderwyser ___ skool.
a)
na
b)
agter
17.
Ek sien jou ____ sesuur by die winkel.
a)
by
b)
om
c)
aan
18.
Ek praat ___ my ma.
a)
op
b)
saam
c)
met
d)
vir
19.
Ek is kwaad ____ jou.
a)
vir
b)
met
c)
op
d)
aan
20.
Voltooi die sin met die korrekte voorsetsel: Die man val _____ongeluk oor sy tas.
a)
per
b)
by
c)
vir
d)
met 
21.
Ek is lief _______ my ma.
a)
ver
b)
vir
c)
op
d)
met
22.
Ons gaan _____  trein na die konsert.
a)
met
b)
te
c)
per
d)
in
23.
Ek neem deel _____ netbal. 
a)
van 
b)
op
c)
in
d)
aan
24.
Skool begin elke oggend _____ 7:30. 
a)
teen
b)
by
c)
om
d)
voor
25.
Ons gaan die einde van die jaar _____ vakansie.
a)
aan
b)
op
c)
met
d)
oor
26.
Die man loop ____ voet na die bushalte.
a)
te
b)
per
c)
op
d)
by 
27.
Die kind kyk ____ die venster _____ na die groot boom. 
a)
uit, uit
b)
by, uit 
c)
uit, na
d)
by, buite
28.
Die man ly ____ depressie. 
a)
van
b)
met 
c)
aan
d)
te
29.
As jy stout was, moet jy ____ verskoning vra. 
a)
om
b)
vir
c)
met
d)
van 
30.
Die kind is _____ die kombers _____ sy bed.
a)
onder, op
b)
in, op
c)
tussen , op
d)
onder, in
31.

Die gebou is __________ die brand.

a)

op

b)

in

c)

by

d)

aan

32.

Maak jou kamer __________ die kant!

a)

aan

b)

voor

c)

agter

d)

tussen

33.
Die les begin _____ 10:00.
a)
om
b)
teen
34.

Mamma luister ______ die radio.

a)

na

b)

aan

c)

vir

d)

op

35.

Ek trek my skoolrok ____________ voordat ek skool toe gaan.

a)

aan

b)

uit

c)

in

d)

by

36.

Ons bly ________ (nearby) die skool.

a)

na aan

b)

langs

c)

naby

d)

agter

37.

Die kinders baklei (fight) ___________ speelgoed.

a)

van

b)

oor

c)

agter

d)

deur

38.

Sbonga lees 'n vers __________ die Bybel.

a)

met

b)

van

c)

uit

d)

voor

39.

Kies die KORREKTE voorsetsel tussen hakies.

Almal sal (met/vir/tot) die man lag as hy verloor.

a)

met

b)

vir

c)

tot

40.

Voltooi die sin met die korrekte VOORSETSEL.

Susan sit ... haar rystoel en lees die boodskap.

(a)