wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Byvoeglike naamwoorde

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Kies die regte woord:


John is baie ..., hy is omtrent 2m.

a)

lang

b)

lank

2.

Kies die regte woord:

Dis 'n ... gebou, daar is baie verdiepings.

a)

hoog

b)

hoȅ

3.

Kies die regte antwoord:

Die man het die vrou geslaan, hy is baie ...

a)

wrede

b)

wreed

4.

Kies die regte woord:

Sy kan nie hoor nie want sy is ...

a)

doof

b)

dowe

5.

Kies die regte woord:

Ek wil 'n ... appel hȇ.

a)

half

b)

halwe

6.

Kies die regte anrtwoord:

Ek slaap op 'n ... kussing

a)

sag

b)

sagte

7.

Kies die regte woord:

Die juffrou raas met die ... kinders.

a)

praat

b)

pratende

8.

Kies die regte woord:

Ek drink 'n glas ... water

a)

koud

b)

koue

9.

Kies die regte antwoord:

Die man help ander mense, hy is 'n ... man

a)

goed

b)

goeie

10.

Kies die regte woord:

Hy werk hard, hy is 'n ... seun.

a)

fluks

b)

flukse