WorksheetsPERFEK deur Jaco Jacobs
Total questions: 22
Worksheet time: 7mins
Jak hou van
musiek en strokiesprente
katte en honde
strokiesprente en rekenaars
Jak wil eendag 'n _______ word.
dokter
musikant
onderwyser
kunstenaar
Natasja lyk asof sy iets kan _______.
lees
adverteer
verkoop
studeer
"Jak het sy hart verloor."
Beteken:
Hy is angstig.
Hy voel siek.
Hy is verlief.
Vincent en Wayne se rekenaarprogram se naam is
Projek Natasja
Perfekte Projek
Projek Perfek
Wayne en Vincent se rekenaarprogram ...
gee punte vir meisies.
neem foto's van meisies.
soek kêrels vir meisies.
Mooi meisies se gunstelingkoeldrank is ...
Cream Soda
Appletizer
Coke
KOFFIEKLETS is _____ se ma se winkel.
Vincent
Jak
Julia
Natasja
Julia hou van ...
verf en t-hemde
katte en honde
musiek en strokiesprente
Julia en Jak se spesiale liedjie is die ...
Katteliedjie
Koffieliedjie
Julia en Jak kommunikeer met mekaar deur _____.
pennetjiepos
e-pos
briewe
Julia en Jak gaan 'n weddenskap aan.
Die een wat wen, moet 'n _____ se fooitjies gee.
week
maand
jaar
Wayne en Vincent kry inligting oor ___.
Natasja
Julia
Michael Meyer
Natasja het twee ___.
honde
kanaries
katte
Natasha hou van _____ musiek.
klassieke
boy band
rock
Jak moet vir Natasja na die _____ toe neem.
katteskou
hondeskou
skoonheidswedstryd
Daar is 'n prent van 'n _____ op Natasja se potloodsakkie.
padda
hond
kat
Jak is ____ vir katte.
allergies
bang
lief
Jak wil vir Natatsja na die _____ toe vra.
Lentedans
Herfsdans
Matriekafskeid
Julia spuit ____ in Natasja se gesig.
water
room
koffie
Jak vra vir _____ na die Lentedans toe.
Natasja
Julia
Michelle
Julia verf die woord _____ op Jak se t-hemp.
JA
NEE
MISKIEN
