Font size
S
M
L
XL
Worksheetsseekoei
Total questions: 8
Worksheet time: 8mins
Name
Class
Date
1.
Watter twee diere in die koerantberig is nog jonk en klein
a)
sebra
b)
seekoei
c)
wildebees
2.
Watter dier was die held in die berig?
a)
sebra
b)
seekoei
c)
wildebees
3.
Watter dier is die grootste van al die diere in die berig?
a)
sebra
b)
seekoei
c)
wildebees
4.
Watter dier het die seekoei eerste oor die rivier gehelp?
a)
sebra
b)
wildebees
5.
Van watter rivier word in die berig gepraat?
(a)
6.
Hoeveel diere het die seekoei gered?
a)
twee
b)
drie
c)
vier
7.
Hoekom was die rivier baie vol?
a)
Want al die seekoeie het gaan swem.
b)
Want dit het baie gereën.
8.
'n Held...
a)
hardloop weg in plaas daarvan om te help.
b)
help graag mense en diere wanneer daar gevaar is.
c)
gaan sit stil en kyk hoe ander mense moet help
d)
hou nie daarvan om te help nie
Reset
