wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Ek is oek important

Total questions: 10

Worksheet time: 7mins

Name
Class
Date
1.

Wat is oek in Afrikaans?

(a)  

2.

Wat is important in Afrikaans?

a)

belooflik

b)

belangrik

c)

belaglik

d)

belglik

3.

Is geldgatte ryk of arm?

a)

arm

b)

ryk

4.

Wat is gespendit in Afrikaans?

a)

gespandeer het

b)

gespend het

c)

spandeer

d)

gespandeer

5.

bustikkets in Afrikaans is (a)  

6.

Wie is die spreker in die gedig?

(a)  

7.

Wat is hierdie leesteken :

a)

kolon

b)

dubbelpunt

c)

tweepunt

d)

ellips

8.

Watter soort gedig is dit?

(a)  

9.

Hierdie gedig is vrye vers want daar is geen:

a)

leestekens nie

b)

rymskema nie

c)

personifikasie nie

d)

alliterasie nie

10.

vrot vrugte is 'n voorbeeld van:

a)

assonansie

b)

alliterasie

c)

metafoor

d)

vergelyking