Font size
WorksheetsSEKTORE IN DIE EKONOMIE
Total questions: 10
Worksheet time: 4mins
Identifiseer die tipe bedryf waarin die persoon werksaam is.
Sekondêre bedryf
Primêre bedryf
Tersiêre bedryf
Restaurant
Die primêre sektor is die eerste stadium van die produksieproses waarin (a) hulpbronne uit die aarde gehaal word.
Die primêre en sekondêre kan funksioneer sonder die tersiêre sektor.
Waar
Vals
Rekenaargeletterheid, organisatoriese, bestuursvaardighede en kreatiewe probleemoplossings vaardighede is 'n vereiste in watter sektor?
Mynbou
Primêre sektor
Tersiêre sektor
Konstruksiebedryf
Die bou van woonhuise is 'n tipiese besigheid in die primêre sektor ?
Waar
Vals
Vervaardigers moet seker maak dat hul nie insette/hulpbronne verkwis en die omgewing (a) nie.
Elke persoon, organisasie, industrie, streek, land of vasteland het 'n koolstofvoetspoor.
Waar
Vals
Die sêkondere sektor is betrokke by die finale stadiums in die produksieproses en staan ook bekend as die prosesserings of verwerkings sektor.
Waar
Vals
Die tersiêre sektor se dienste is (a) maar kan wel sigbaar waargeneem word.
Ondernemings in die tersiêre sektor moet groen kwessies in die omgewing in stand hou. Groen kwessies is, merk die korrekte stellings.
Meer energie en elektrisiteit gebruik.
Doeltreffende gebruik van energie en omgewingsvriendelike produkte.
Koolstofvoetspoor te verminder deur herwinning.
