wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Gedigte

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

As 'n gedig het __________ in die strofes, dit is 'n kwatryn.

a)

twee versreëls

b)

vier versreëls

c)

drie versreëls

2.

Wat gee ons 'n idee waaroor die gedig gaan?

a)

Die strofes

b)

Die tema

c)

Die ritme

d)

Die titel

3.

Die rymskema is aabb. Watter soort rym is dit?

a)

a) paarrym

b)

b) kruisrym

c)

c) omarmende rym

d)

d) slagrym

4.

Wanneer een ding direk in die plekk van iets anders gestel word...

a)

a) personifikasie

b)

b) metafoor

c)

c) herhaling

d)

d) alliterasie

5.

sannie sleep sewe sakke sout is 'n voorbeeld van ...

a)

a) personifikasie

b)

b) alliterasie

c)

c) assonansie

d)

d) metafoor

6.

wanneer die klinker in die middel van die woord herhaal word noem ons dit...

a)

a) assonansie

b)

b) alliterasie

c)

c) herhaling

d)

d) metafoor

7.

woef-woef, miaau, tjoek-tjoek is voorbeelde van ....

a)

a) herhaling

b)

b) klanknabootsing

c)

c) personifikasie

d)

d) vergelyking

8.

Gedigte word in ...... geskryf.

a)

a) paragrawe

b)

b) opstelle

c)

c) lyne

d)

d) strofes

9.

Wat noem ons dit as een versreel oorloop in 'n ander versreel?

a)

a) enjambement

b)

b) herhaling

c)

c) metafoor

d)

d) vergelyking

10.

Watter woord se vir ons wanneer dit 'n vergelyking is....

a)

a) net

b)

b) sodat

c)

c) soos

d)

d) is